Ons kan nie saamvlieg nie

Ons kan nie saamvlieg nie

het in die teenoorgestelde
lugstrome beland

en kan net vir mekaar waai

wanneer die wind
jou terugwaai

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz