ons kan roomys eet……4303

ons kan roomys eet……4303

rooi koeldrank drink
nieknacks eet

worsrolletjies en
pannekoeke vreet

die nar koggel en lag
sommer bullshit
die fortuin vertel

ons dans op die maat
van vrolike musiek

ons ry die perde
en vryf die leeus

en mag die lewe geniet

ons mag roomys eet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz