ONS SKRYF WOES op woes !
Om terug te kyk in die verlede is nie altyd lekker nie , goggas spring oral uit . MAAR vir my is dit n avontuur om weer te lees wat ek 2 jaar terug geskrywe het , soms so mooi , soms so lomp . My Pharos …tesourus van afrikaans @ R225 is n waardevolle skat , wragtag , vir een woord gooi dit jou met n dosyn of twee terug. Een woord hieruit baar soms n paar digkinders, ja die nuwe woorde wat ek ontdek, baar nuwe gedigte , daarom skryf ek so baie , die mense lees ek Pharos voort op die rowwe see van dig !
Leave a Reply
Be the First to Comment!