Oopmond soen Oopmond soen February 11, 2015 jy was die dogtertjie met die geel rokkie wat gehuppel het oor die gras ek onthou nog hoe jy my die oopmond purity soen gegee het nou na dertig jare kry ek net n styflip Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!