oor die visier

oor die visier

kyk hy na
die moordenaar

sy vrou en sy kind
stukkend aan sy voete

vir n oomblik huiwer hy
en trek toe die sneller

van die dubbelloop
haëlgeweer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz