Op soek na liefde Op soek na liefde March 6, 2013 die klein voeltjie wor uit die nes geskop op n reis op soek na liefde die voeltjie kry n maat die keuses is beperk almal trek dieselfde aan ruik dieselfde dit is so eenvoudig so eenvoudig Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!