Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Die skerwe van ons liefdes beker

Die skerwe van ons liefdes beker

May 25, 2014

kan ons nie aanmekaar plak nie net GOD kan dit saamsmelt dan kan ons weer begin om mekaar met die breekgoed te gooi Liked it? Share it please …

Die knie wat knik

Die knie wat knik

May 4, 2014

wys blinkleer wit verwagting die knie wat knik wys blinkleer swart verwagting die knie wat knik wonder is daar grys wit of swart Rapport….4….5….2014 Liked it? Share it please …

Must Have

Must Have

May 4, 2014

Purple Yoga mat and purple Yoga water bottle Asook 60 sekondes oplossings vir hande crabtree of Evelyn met vinnige gordyne in hierdie vinnige wereld sien hulle niks INGLOT cuticle remover verwyder laasnag se slet Nails INC gee n vars kyk op …wie se rug dit gaan skeer of skeur Liked it? Share it please …

Moeder …vir alles wat.jy …..

Moeder …vir alles wat.jy …..

May 4, 2014

vir my die afgelope 65 jaar gedoen het kan ek net se DANKIE Liked it? Share it please …

Net sestien en alleen

Net sestien en alleen

April 29, 2014

ek kan nadat die bliksem my ma so seergemaak het ek kan ek kan n man seermaak soos hy het my ma 13,5% vol alkhohol weerloos is hy ek kry dan reg net wat ek ken om die lus te blus hulle petaal daarvoor volgende keer gee ek die lem niemand glo n dronkman Liked …

Dit was een nag gewees

Dit was een nag gewees

April 29, 2014

rooioog loer sy vir my skaam oor laasnag eensaamheid en hormoon dryf n mens om hare los te maak om onderklere in die wind te swaai longneck chardonnay was ook daar ook so die hande van begeerland Liked it? Share it please …

Dringende liefde

Dringende liefde

April 29, 2014

die jaag is in jou lyf saggies bewe jy wanneer ek my sagte wolkarms om jou vou my bloedstroom woorde fluister ek saggies in jou oor jou parfuum vat my gees Liked it? Share it please …

Die HART van n vrou

Die HART van n vrou

April 8, 2014

jy is suiwer vrou totdat hy jou met liefdespraak oorrompel dan is jy net vrou met n liefdeshart dan is dit te laat Liked it? Share it please …

Die HART van n vrou

Die HART van n vrou

April 8, 2014

jy is suiwer vrou totdat hy jou met liefdespraak oorrompel dan is jy net vrou met n liefdeshart dan is dit te laat Liked it? Share it please …

Droomvrou

Droomvrou

April 4, 2014

in die oggend as jou wimpers nog deurmekaar is is jy op jou mooiste wanneer die sag van droomland nog in jou oe is en klaasvakie se droomsand nog op jou wang lê dan dink ek met dankbaarheid daardie onweersdae toe ons bang was toe ons onder die kleed van genade kon skuil daar sonder …

Kaalgestroop staan ons

Kaalgestroop staan ons

March 27, 2014

blaar en blom windweg gewaai ons kaal take hemelwaarts gestrek naak voor God moet ons tog nie nou oordeel nie Liked it? Share it please …

spons hart

spons hart

March 27, 2014

elke speldeprik van nuttelose verwyt het my n sifhart gemaak my bloed sypel weg Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte