Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3520…Bottelblond ek nooi jou

3520…Bottelblond ek nooi jou

December 8, 2010

na in braai by tietiesbaai in jou G-string net soos jy is niks meer is nodig ek gaan ook kaal bolyf en gaan wys ons gaan sekerlik in mekaar vasloop aangename kennis solank die branders rol Liked it? Share it please …

3519…Gesorg versorg besorg

3519…Gesorg versorg besorg

December 8, 2010

so was ek al die jare maar jou hart het nooit geblom nie ek het verby jou gekyk teen die verlate koppies vas in die verte sien ek die lewe die wit amarok kom aangestorm en gooi ‘n wal grond met sy gat se draai dis die lewe waarop ek gewag het, besef sy koorsagtig …

3518…Word die ou ooie nog gebruik of is hulle net

3518…Word die ou ooie nog gebruik of is hulle net

December 8, 2010

die skaapboud op die bord die moeders van skaapland is dit al wat oorbly die lammerooie wei in die sappige groen akker maar nadat die vrou in hulle opgebruik is is hulle ‘n skaapboud op die bord obladee obladaa..life goes on Liked it? Share it please …

3517…Maak oop die bottel

3517…Maak oop die bottel

December 8, 2010

die bottel van die verlede jou verlede my verlede ineengevleg ons bly stil en deel wyser insig ons het gedeel Liked it? Share it please …

3516…Ek wil by jou wees

3516…Ek wil by jou wees

December 8, 2010

om in jou groen oë te kyk en jou oogtaal te lees voordat die wêreld jou sien voordat die seer van die wêreld jou oog vang voordat die mis van die wêreld stroom oor jou wang voordat die mat van onskuld onder jou voete uitgepluk word ek wil by jou wees om na alles wat …

3515…Jy het my geref

3515…Jy het my geref

December 7, 2010

ek het geskreeu so pas uit die vertoonlokaal jy het my gespin totdat die rook jou oë gebrand het hy het so hard gerem ek het my kop gestamp die agtersitplek het geen geheime meer net die pil het gekeer jy het my goed gebruik en toe geparkeer end die nuwe model gevat vir ‘n …

3514…My hart van klip

3514…My hart van klip

December 7, 2010

was nie altyd so totdat jy met jou sag my klip hart geweek het in stay soft tot vandag toe nog Liked it? Share it please …

3513…Ek is

3513…Ek is

December 7, 2010

maar net ‘n ou wat agtergekom het die lewe gaan nie net oor my maar eintlik net oor jou Liked it? Share it please …

3512…Die chroom wiele gons

3512…Die chroom wiele gons

December 7, 2010

op die teerpad die swart teerpad verdwyn in die verte die blink monster grom en vreet die teer die tattoo hand draai die leer repies waai dit is crazy sê die man agter die swart blink helmet hy bekyk die wêreld tussend die hoë blink handvatsels deur die wit wolke maal in die blou lug …

3511…Goed gebruik

3511…Goed gebruik

December 6, 2010

ek was opgewonde jy was mooi jy was sexy maar jou ways het my gou gewys jy is goed jy was goed gebruik Liked it? Share it please …

3510…Cabernet Cabernet

3510…Cabernet Cabernet

December 6, 2010

kom ons ontkurk die bottel van verlede jou geheime my geheime gemeng soos die korrels van die cabernet ons is stil en deel jare wys as mens ons het gedeel Liked it? Share it please …

3509…Wydsbeen staan sy

3509…Wydsbeen staan sy

December 6, 2010

die eerste drie tree op die plank huiwer jy nie parmantig borsies huppel trippel sy by die end wys jy parmantig is jy borsies wys jy die ou manne dorstig wikkel gat stap jy terug hulle wed 40 000 jy weet nie daarvan Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte