Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3508…Wys ‘n bietjie meer

3508…Wys ‘n bietjie meer

December 6, 2010

dit was exiting sy drop toe ‘n bietjie meer die ouens het ge-oe en ge-aa! sy drop toe ‘n bietjie meer sy het uitgehang los gedans wys ‘n bietjie meer het hulle gegil en gejil sy drop toe alles en verloor alles sy het nie geweet nie sy werk vir ‘n striptease joint nie Liked …

3507…Bottelblond ek wil jou date

3507…Bottelblond ek wil jou date

December 6, 2010

twee sappige vleisies op een slag die een is die ander die ander is die een ek het twee kanse een sê dalk, ja een sê dalk, nee een drink dalk te veel die ander hou dalk kop wat dink ek nou vreet, vraat, gedagtes nou eers kyk ek op en los die halslyn agter …

3506…Waarom wag tot môre

3506…Waarom wag tot môre

December 3, 2010

terwyl ons dit vandag al kan kry waarom wag tot môre terwyl ons môre se deel vandag kan geniet vandag vreet ons toe ons het nie geweet dat ons môre na môre se brood gaan soek nie Liked it? Share it please …

3505…Jou borste blink in die vuurlig

3505…Jou borste blink in die vuurlig

December 3, 2010

jy skerts jy lag jou swart hare swiep jy kort kort terug jou glasie vul hy kort kort jou lag klok die swart nag in jy spin jou web net so noukeurig soos vir my sy hemp span styf oor sy ronde boep ‘n goeie vreter beslis ‘n maal duisend gaan sy hê ek hang …

3504…Die uurglas loop

3504…Die uurglas loop

December 3, 2010

die sand word minder ons hoop vir ‘n korrel om dwars te draai om die tyd te steel maar wat ons vandag steel het ons nie môre nie God het die sandkorrels van die lewe noukeurig afgemeet Liked it? Share it please …

3503…Dig

3503…Dig

December 3, 2010

jy kan skryf jy kan woorde rangskik wat lag wat huil wat haat wat lief wat dors wat begeer wat beklem jy kan dit dig verseël in ‘n fles vaskluister en op die rak sit rookdig, klankdig, lugdig om te fermenteer maar as jy die deksel oopdraai dan word jy oorweldig deur liefde deur wysheid …

3502…Die straatkatte

3502…Die straatkatte

December 3, 2010

alleen stap ek die strate om die houe te ontsnap ek en die straatkatte kruip weg weg vir die huilwind van eensaamheid net sy kom skuur teen my been met vlooi in my arms beur ek huistoe na ‘n warmbad en vlooipoeier slurp sy lustig melk en sardiens in my arms rustig opgekrul snoesig sy …

3501…Loer

3501…Loer

December 3, 2010

deur die gaatjie na jou maatjie asem snak haar raak gesien sy duik die swembad in haar kurwes kloof die water sy skaam oog het nie meer in haar waterblou oë gekyk nie Liked it? Share it please …

3500….Tattoo

3500….Tattoo

December 2, 2010

Ek het terwyl jy dronk was my naam op jou binnebeen geprik sodat elke man wat jy probeer verlei sal weet jy lieg Liked it? Share it please …

3499…Krom brom

3499…Krom brom

December 2, 2010

loop ek al op 40 seker op 50 kyk al sleutelgat hoogte seker op 60 snuif ek die sypaadjies die wêreld is ‘n kakplek Liked it? Share it please …

3498…Afgestomp

3498…Afgestomp

December 2, 2010

ek staan 5 uur op is 6 uur by die werk werk gataf tot 5 uur jy staan 7 uur op werk tot 4 uur 6 uur vreet ons 7 uur bad jy die kinners 8 uur tot 10 uur kyk jy die gerecorde sepies tien uur snork ek na 6 biere mis ons iets …

3497..Nou travel jy saam met die straatbrakke

3497..Nou travel jy saam met die straatbrakke

December 2, 2010

daar waar ware liefde is daar waar honger is die ribbes wys die honger maar sê net my honne en die dowwe oë het aangestruikel tonge het hygend uitgehang laatnag as die wees honde rondsoek en ek hoor hulle hees blaf dan weet ek dat hulle harte warm klop vir jou maar hulle weet nog …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte