Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3484…Lekker goed

3484…Lekker goed

November 22, 2010

dit was lekker dit was goed jy kan lekkergoed soen ‘n lekker goed soen was nog altyd lekker Liked it? Share it please …

3483…Verstrengel

3483…Verstrengel

November 22, 2010

in die wortel van die lewe dit versmoor selfs die mooiste jou pyn en jou vrees my dolk bevry jy is vry om te kies Liked it? Share it please …

3482…Na al die jare

3482…Na al die jare

November 22, 2010

het jy verwyt verswyg maar hulle weet dat jy altyd in die snelstroom die stampe moes vermy dar was net te veel Liked it? Share it please …

3481…Donker Liefde

3481…Donker Liefde

November 19, 2010

ek lê snoesig in jou donker jou warm asem kielie my wang ek’s nie bang nie saam met jou is die nag kort Liked it? Share it please …

3480…Die maan kruip weg agter die horison

3480…Die maan kruip weg agter die horison

November 18, 2010

die paartie wat sy vanaand gesien het laat haar bloos vandag se jonges het geen perke hulle weet nie sy is ‘n maanstraal nie waar skerpoog haar strale strooi word maanstraal ‘n sondelig ek staan sekerlik agter die vyeboom Liked it? Share it please …

3479…Jou silwer wêreld

3479…Jou silwer wêreld

November 18, 2010

spog jy mee silwer armbande silwer ringe silwer naeltjiering silwer hare glinster in die son jy lyk great maar jy het nie ‘n goue hart Liked it? Share it please …

3478…Die gasvrou

3478…Die gasvrou

November 18, 2010

sy nooi my vriendelik in en vra uit na my familie en die nuwe jaguar na die jaguar het ek my meisie verneuk na die 6de whiskey lomer ek die reuk van LPG gas word sterk in my neus die kers flikker die gasvrou is weg ek ontsnap amper te laat oorkant die straat lag …

3477…Sy prewel

3477…Sy prewel

November 18, 2010

saggies teen my skouer en sug welgedaan die sag sitkamerlamp skaduwee ons ons skaduwees teen die muur wys ons is een Liked it? Share it please …

333476…Die meisie wat ek soek

333476…Die meisie wat ek soek

November 18, 2010

moet net ‘n in toom lyf hê lang nice kleur hare modern gestyl moet ‘n kykweer toppie aan hê en nie ‘n wise all jean dra nie sy moet my oogkyk meet en colgate wit smile ek draai my dail 40 jaar terug trou asseblief met my Liked it? Share it please …

3475…Hoe kan ‘n man in die inryteater

3475…Hoe kan ‘n man in die inryteater

November 18, 2010

stil gesit het op die agtersitplek as jy saam met die hoofmeisie se ouers en hul nimfomaan dogter blue velvet gaan kyk het Liked it? Share it please …

3474….wie gaan n move maak

3474….wie gaan n move maak

November 18, 2010

ons gaan nou al 6 maande uit ons respekteer en kyk wie eerste ‘n move gaan maak ons wil albei kuis voorkom want ons het al te veel kere, elkeen die fillet verbrand hierdie keer moet dit rare wees Liked it? Share it please …

3473…Ons eet flame vanaand

3473…Ons eet flame vanaand

November 18, 2010

waarom het jy nie kosgemaak nie toe ek die dubbel burger hap toe sien ek die flame in jou oë die volgende oggend het ek 30 flame burgers bestel Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte