Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3446…As ek my hande klap

3446…As ek my hande klap

November 10, 2010

dan kom jy aangehardloop jy verwag dat ek dit nog steeds moet doen magtag man ek is nou al 70 jaar oud Liked it? Share it please …

3444…Ons wou ‘n doel bereik

3444…Ons wou ‘n doel bereik

November 9, 2010

maar dit het jare gevat om uit te vind dat ons nie in dieselfde span speel nie Liked it? Share it please …

3443…Sy het my klokkie gelui

3443…Sy het my klokkie gelui

November 9, 2010

my handbriek opgetrek en haar klokkie gelui blindeling het ek gebaaik toe ek ‘n papwiel kry het sy gelag en haar klokkie gelui Liked it? Share it please …

3442…Die sinkdak vertel

3442…Die sinkdak vertel

November 9, 2010

van toe ek bang teen jou sagbors gelê het toe jou warm lyf my geveilig het vanaand vertel die sinkdak van die laaste keer toe ek teen jou sagbors gelê het toe die satanskind jou uit my arms geruk het die sinkdak vertel dat die trane soos reëndruppels oor jou wange vloei Liked it? Share …

3439…’n Beter man

3439…’n Beter man

November 9, 2010

dink jy is hy maar ek weet jy weet hy kan nie beter wees nie Liked it? Share it please …

3445….Om jou hartpad te volg

3445….Om jou hartpad te volg

November 6, 2010

is om jou sag te gee om die mooiste eg woorde te besig n hart wat pols van liefde n hart wat vrede ken is n hemelhart op die hartpad na die ewigheid Liked it? Share it please …

3441….Wat ek wou gesê het

3441….Wat ek wou gesê het

November 5, 2010

is dat ek ten spyte van al jou akkies jou nog steeds liefhet wou gesê het voordat jy weggehardloop het Liked it? Share it please …

3437….Sy kom nie huistoe vanaand

3437….Sy kom nie huistoe vanaand

November 5, 2010

jy het gesê ek kan jou substitude wees wanneer jy wil ek wag vanaand nou is ons kans Liked it? Share it please …

3440….Jou lolliepop

3440….Jou lolliepop

November 5, 2010

Moenie dink dat ek sal terughardloop soos n driejarige na jou lolliepop toe nie Liked it? Share it please …

3438….Shake Me

3438….Shake Me

November 5, 2010

brake me maar onthou net eks nie jou milkshake nie Liked it? Share it please …

3447….Dit is FUN op WOES

3447….Dit is FUN op WOES

November 4, 2010

Ons skryf Afrikaans ons dig Afrikaans ons kwaad Afrikaans ons swets Afrikaans ons gebruik nuwe woorde ons stof ou woorde af ons doen dit omdat dit pret is om in Afrikaans te draai te swaai te waai is pret ons veg nie ons sleg nie ons aanspoor die babas van ons taal vet en gevoed …

3436….Oe la la

3436….Oe la la

November 4, 2010

jou loklyf my draailyf oe la la Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte