Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3423….Burning woman

3423….Burning woman

October 26, 2010

Ek het n brandende begeerte om soos n Nando hoender deur jou vuur geskroei te word Liked it? Share it please …

3422…Love is in the air

3422…Love is in the air

October 26, 2010

ek gryp die love ball bons dit ‘n paar keer en pass dit aan die drop dit and, love passes you by net net gryp ek die laag bal love is in the air moerland toe skop ek die bal die kat kom terug disnis slaan die bal my Liked it? Share it please …

3418…Die lewe is opgedeel in segmente

3418…Die lewe is opgedeel in segmente

October 26, 2010

Die verantwoordelike segmente alles serious die aanvaar segment jou ouers is reg die jol segment ons moet alles try-ment die gevolge segment fok, ek is pregnant niemand is die pa ek nie meer pregnant Liked it? Share it please …

3421…Trapsuutjies my lief

3421…Trapsuutjies my lief

October 25, 2010

sodat niemand jou spore in my lewe kan hoor trapsuutjies my lief sodat niemand jou spore in my hart kan lees trapsuutjies my lief sodat niemand ooit in jou spore van hul lewens sal weet Liked it? Share it please …

3420…. The love shoppe

3420…. The love shoppe

October 25, 2010

Jy kan alles hier koop ‘n nipple bra ‘n hang em high bra ‘n kinky pony of ‘n lyfgenoot ‘n kaalgat motor magazine of ‘n rev them high iets vir elkeen se smaak durafles, duralex en dulus is vrylik te koop maar kondome en verf is net te erg en moer my aankope in die …

3415…Lekker smaak die vrug

3415…Lekker smaak die vrug

October 25, 2010

wat jy net in die paradys kon kry daar is komkommer wat jou laat wonner daar is soet pruimedante wat se soete sap lekker lek daar is guava so geurig die duisend pitjies lek ek op daar is boontjies se rankerig soos jy daar is paw paw waaraan ek kan slurp die handgranaat van die …

3414…Vlieg swaeltjie vlieg

3414…Vlieg swaeltjie vlieg

October 25, 2010

die hokkie se deur is oop die hemelblou is vir jou pasop vir dit wat jy nie weet van laksman van valk van aasvoël van arend daar is baie wat jy nog nie van voëls af weet Liked it? Share it please …

3413…’n Ware nagmerrie

3413…’n Ware nagmerrie

October 22, 2010

toe jy wakker word kyk jy rooioog na my o, dis jy, sê sy ek het nou net van jou vriend gedroom dit was ‘n ware nagmerrie Liked it? Share it please …

3412…Die liefdesband wat ons smee

3412…Die liefdesband wat ons smee

October 22, 2010

is nie ‘n troupand nie is nie ‘n 4 karaat diamant nie maar is die besef ons waardeer mekaar ons gee om vir mekaar ons ontvang van mekaar ons plant blomme in mekaar se tuin die pronkertjies vleg inmekaar dis ons liefdesband Liked it? Share it please …

3406…Minnelied van die lente

3406…Minnelied van die lente

October 21, 2010

die tarentale tjiep tjiep hier op die gholfbaan die brulpaddas brul uitlokkend in die vlei die nagvoël hardloop langbeen fluit fluit die nag in nou sit die tarentale tak hoog tevrede skuif skuif teenmekaar die brulpadas is stil die brul geblus die nagvoël draf stil stil in die skemer net mensekind sit stil en wonder …

3405…Liefdesdriehoek van die komete

3405…Liefdesdriehoek van die komete

October 21, 2010

Halley se komeet is pas verby 20 sterre bevrug klein komete in ‘n ry Zuum komeet zoem verby 40 klein komete in ‘n ry Muga komeet sluip verby 20 weeskinders in ‘n ry Liked it? Share it please …

3404….Daar is baie sprinkane in hierdie wêreld wat graag aan vroue wil knaag

3404….Daar is baie sprinkane in hierdie wêreld wat graag aan vroue wil knaag

October 21, 2010

wees oopoog vrou want hierdie ou met die oopbek smile is sekerlik ‘n sprinkaan Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte