Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3407….Whenever i kiss you I worry and wonder

3407….Whenever i kiss you I worry and wonder

October 20, 2010

Jy is onseker jou soen moet weerspieel sensualiteit liplekker saglip sekerlip varslip maar as jy slaplip soen gaan sy jou slaptjip noem Liked it? Share it please …

3409….n vrou met humor

3409….n vrou met humor

October 20, 2010

Is jy n vrou van wie ek hou sy lag die traan af en week my hart aan die einde van die lag loop sy met my beursie en my hart Liked it? Share it please …

3403…..Ek wil jou droomvrou wees

3403…..Ek wil jou droomvrou wees

October 18, 2010

Het sy op ons troudag gesê haar oë het geskitter soos die diamant aan haar vinger nou na 30 jaar skitter haar oë nog soos die diamant aan haar vinger Liked it? Share it please …

3402….Droomvrou II

3402….Droomvrou II

October 16, 2010

Ek het altyd van jou gedroom toe ek ophou droom was jy by my jy was nog altyd by my gewees Liked it? Share it please …

3401….Daar is dou in jou oë

3401….Daar is dou in jou oë

October 16, 2010

Ek weet wat jy gaan sê ek vlug Liked it? Share it please …

3401…Die horison sluk die son in

3401…Die horison sluk die son in

October 14, 2010

die wolke verdwyn en word plat op die horison die berge trek tot by die horison gelukkig het ek die bang in jou oog gesien voordat jy ook oor die horison kan verdwyn Liked it? Share it please …

3400…Dankie Heer – vir nog ‘n jaar

3400…Dankie Heer – vir nog ‘n jaar

October 14, 2010

as ek terug kyk op die pad sien ek die verweer die potholes al hoe meer as ek voorentoe kyk ry ek stadiger die pothole al hoe meer hoe ver nog my Heer strek die potholes al meer Liked it? Share it please …

3399…Die myle raak al hoe minder

3399…Die myle raak al hoe minder

October 14, 2010

hoe nader jy aan jou bestemming kom ons is almal op die lewenspad daar is ‘n eindpunt party vertoef langs die pad om die stukkend reg te maak om die bagasie af te gooi om ‘n blaaskans te kry om die padkaart weer te lees donner, ons is amper daar ek het gedink ons kan …

3398…Jy is nie in my adresboekie nie

3398…Jy is nie in my adresboekie nie

October 14, 2010

ek het vandag aan jou gedink en gewonder in my adresboekie was jou naam nie meer 10 jaar gelede was sy beter 5 jaar gelede wou jy toe nog ek het my adresboekie verbrand jy het in rook opgegaan Liked it? Share it please …

3397…As ek myself kon gemaak het vir Katriena Katryn

3397…As ek myself kon gemaak het vir Katriena Katryn

October 14, 2010

dan sou ek eerste ‘n smile gemaak het dan lag want dit volg op smile dan sou ek myself ‘n pittige bek gegee het sodat ek my lag met ander kan deel ek sou ‘n vonkel in my oog gesit het ek sou vlamme vuur in my oog gesit het sodat almal my vuur kan …

3396…Die los kat

3396…Die los kat

October 14, 2010

hoe lank gaan dit duur jy is die 15de girl wat teen my skuur julle wyfie katte draai ‘n man se hart met die geskuur en ge-purr jy is nou die 15de kat wat by my bly Liked it? Share it please …

3395….Die wollerige wolke , (Vir inlocosottovoce)

3395….Die wollerige wolke , (Vir inlocosottovoce)

October 13, 2010

Nooi jou uit kom slaap by my ek sal jou toevou in my wit kombers en die reendruppels van jou voorkop lek die diepwit donker wolk rol alte mooi maar op geen fondasie kan ek skaars vertrou Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte