Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3268….Sneeuvlokkie

3268….Sneeuvlokkie

September 24, 2010

ek brand vir jou jy gaan smelt vir my net n paar traan druppels bly oor ek ys as ek net daaraan dink Liked it? Share it please …

3267….Kom spandeer n bietjie tyd saam met my

3267….Kom spandeer n bietjie tyd saam met my

September 24, 2010

Jy sal nie spyt wees nie ek weet ek is al oor 50 maar ek het deur die skool van die lewe gegaan kom spandeer n bietje ek sal jou 50% afslag gee Liked it? Share it please …

3267….Hartkamer

3267….Hartkamer

September 24, 2010

Ons moet dit so baie kere uitvee omdat daar soveel moddervoete daarin geloop het Liked it? Share it please …

3266….If tomorrow never comes

3266….If tomorrow never comes

September 24, 2010

dan kan ons maar hoer en rumoer soos ons in elkgeval nou doen Liked it? Share it please …

3265….Vonkpos

3265….Vonkpos

September 24, 2010

Ek kan rerig nie my vonk vir jou pos nie Liked it? Share it please …

3264…Jy is weer ‘n baba

3264…Jy is weer ‘n baba

September 24, 2010

jy vat aan die sagmelkbors vind die stywe tepel sluk die warm melk lustig die 70 jarige dame wat langs hom sit het aanvanklik ongemaklik gevoel toe die jong man aan haar bloes begin vroetel sy het gedink laat hom maar begaan dit was so lanklaas gewees dat sy geborsvoed het Liked it? Share it …

3263…Die trok kom skreeuend tot stilstand

3263…Die trok kom skreeuend tot stilstand

September 24, 2010

teen die gat van die wit slk 350 net gemis die varke skuif-val teen die cab en oink oink verboureerd uit volle bors die urine en drolle skiet vorentoe en shower almal wat met oop vensters die oggendlug geniet bliksem donner en nog lelik weergalm in die fris morelug die varke gee nie om nie …

3262…Dit is paartyd

3262…Dit is paartyd

September 24, 2010

die eerste reëns het geval die wêreld is mals dit is paartie tyd dit was woes die wyfies het hulself van hul bra’s bevry daar was ‘n gehyg en gejyg op die dansbaan kopseeroggend sluip hul skaam skaam weg wie het by wie geslaap die eend lê ‘n spikkel eier die volstruis ‘n pienke die …

3261…Ek en jy

3261…Ek en jy

September 22, 2010

was nog nooit boyfriend en girlfriend nie was nog nooit partners gewees nie was nog nooit ‘n couple gewees nie was nog nooit ‘n issue gewees nie maar die stil tussen jou en my het nie refs nodig nie maar cruise tussen die lyne ek en jy het nie ‘n probleem nie maar die skindertonge …

3260…Die oseaan van die lewe

3260…Die oseaan van die lewe

September 22, 2010

spoel die sand onder jou voete uit sonder keuse sluk ons soutwater ons speel met die kreef jaag die soles laat die ontelbare skulpies deur ons vingers glip die oseaan van die lewe spoel oor ons sonder keuse in die see van die lewe moet ons swem al is die branders ookal hoe hoog Liked …

3259…Jy is ‘n ver ster

3259…Jy is ‘n ver ster

September 22, 2010

wat flikker om my donker wêreld te lig ek het nie genoeg brandstof om tot by wêreld te zoom nie maar jou misterieuse flikker laat my wonder wat kan gebeur het in die big blue yonder Liked it? Share it please …

3258…Die emosie losgelaat

3258…Die emosie losgelaat

September 22, 2010

die vloeiende liedere van country musiek sleur jou mee op vele liefdespaaie ‘n gekerm, ‘n getjank is baie waar weet ons Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte