3255…Swartblink oe, potlood wimpers, kreukel voorkop
jou donker geheim oe staar uitdagend onder jou potlood wimpers onder jou kreukel jou vraagteken wimpers die blink in jou oe skyn soos soekligte op jou hartsbriewe vir my Liked it? Share it please …
3247…Die vlieswolke le naak op die horison
en wag vir vader son om bed toe te kom vanaand gaan sy hom verlei Liked it? Share it please …
3246…Smart Smarter Smarties
‘n hele boks vol smarties op die vloer uitgemoer watter kleur gaan jy eerste optel en vreet die geles is nie meer heles die rooies is die mooies ons lek lip die rooi lipstiffie omkring ‘n honger mond die groenes is komkommer kleur en blus die lus Liked it? Share it please …