Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3245….n blokkie tyd

3245….n blokkie tyd

September 19, 2010

n blokkie sjokelade is lekker ons wens dit kan aanhou en aanhou die sjokelade smelt en laat n soetsmaak agter n blokkie tyd is net so lank as wat die soet duur Liked it? Share it please …

3244…ons albei het geweet

3244…ons albei het geweet

September 9, 2010

Ons albei het besef daar was ‘n tekort in ons lewens maar ons was nie bewus van mekaar gewees nie sy: het nie troetel en vashou gekry nie hy: het nie sy man reg gekry nie toe ontmoet hulle en besef hulle het ‘n tekort gehad saamsmelt was die enigste opsie Liked it? Share it …

3240…Die eetkamer

3240…Die eetkamer

September 8, 2010

gehuur vir die aand voorgereg, sappig en sout ‘n wenner die hoofgereg lank en lenig bruin gerooster smaaklik skorrel ons totdat die tibia ontbloot ek vlug naar ek is nie ‘n mensvreter nie Liked it? Share it please …

3243…Die kaalgat perskeboom

3243…Die kaalgat perskeboom

September 8, 2010

Takke uitgestrek die winter deurgewag uit die kaal dor takke spruit die eerste bloeisels wie kan die lewe keer behalwe om die boom afkap te versmoor die blare volg die bloeisels om weer perskeboom te word wie van ons kan die lewe keer eet van die vrugte Liked it? Share it please …

3242…Sonneblom wieg

3242…Sonneblom wieg

September 8, 2010

in die aandwind pasop pasop pasop die motoriste kyk en geniet die sonneblom land aandag afgetrek in verkeerde baan die vragmotor verfrommel die sonneblomme se baas het aandele in die panelbeater in die hospitaal in die begrafnisondernemer Liked it? Share it please …

3241…Die vreemdeling

3241…Die vreemdeling

September 8, 2010

Ek kyk rooioog in die spieël die persoon wat ek sien is nie ek nie beneweld pofgesig traanoog die alkolis is nie ek nie met die red heart moer ek die spieël flenters red heart in jou moer met die count puskin moer ek die klipdrift met die jameson moer ek die dimple in sy …

3239…Daar is ‘n beter wêreld

3239…Daar is ‘n beter wêreld

September 6, 2010

as ons afkyk op hierdie wêreld en vir die moëe mense dan kyk ons op daar is ‘n beter wêreld wat wag maar nie vir almal van ons nie Liked it? Share it please …

3238…Die verkeersbeampte

3238…Die verkeersbeampte

September 2, 2010

ek ry rustig 160 die melkwit wolke steek skerp af teen die blou hemel skielik sien ek die ou met die blinkswart helmet wat lyk of hy haaik bliksem dit is ‘n spietkop ek stop klip spat donker en dreigend stap hy nader lyk soos ‘n bleddie rooimier met die moerse groot sonbril eee are …

3237…Hier wil ek wees

3237…Hier wil ek wees

September 1, 2010

Hulle kom met ‘n skinkbord voor die tafel staan ons pak af die koster en predikant sit ook aan hulle is nuuskierig die jc le roux verdwyn vinnig die klokke lui bells tree gedienstig na vore ooievaar kom aangevlieg met adresboek hy is my agent vir huggies en nuke mens moenie dronk word op bruilofte …

3236…Jy is my mosbol

3236…Jy is my mosbol

September 1, 2010

as ek ager jou inkruip sag jy as ek jou nie raaksien drup mosbol bloed as ek jou weer sien wil ek jou opvreet van honger my mosbol Liked it? Share it please …

3235…Kloek kloek kloek

3235…Kloek kloek kloek

August 31, 2010

Se die deurmekaar hennetjie toe sy op my werf aankom haar veer was verkeerd haar snawel getjip haar poot so seer en nog luise en al ek bad haar teer en kam haar veer skuur haar snawel en dip die luise sy maak haar snawel rooi kam haar goudbruin veer en spuit vera wang parfuum …

3234…Die reen meng

3234…Die reen meng

August 31, 2010

met jou trane jou diep blou oe staar my aan ek maak my hart oop en nooi jou in ek het nooit gevra van waar my koester was daar na twintig jaar het nog nooit weer gehuil nie Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte