Dis Heerlike Lengte
die winter is verby die lewe se kringloop begin die bloeisels word forseer uit die droe takke en wag om bevrug te word die man vinke is geteer en geveer en kompeteer om nuwe twee verdieping neste te bou die bye gaan van blom tot blom en versprei die gene en jy, ja jy staan …
3231…Die boom van smarte
Waar ons ander so dikwels sit en tjank is die boom wat ons self geplant het is dit ‘n perskeboom wat eenmaal per jaar pronk en dan vrugte gee is dit ‘n mangoboom wat groenbont daar hang is dit ‘n vyeboom wat gewilliglik honderde pitjies van vreudge gee wildevy jy plesier net vir my Liked …
3230…Verkeerd gedoen
dit was die eerste keer dat ek so gefout het dit was ‘n groot verkeerd my klein sondes was dadelik gestraf die grote hoop nog op die baie straf wag wat sal God wegvat Hy het geslaan en gefolter ek bang Sy stem maar ek weet Hy vergewe vir jou en vir my Liked it? …
3325….My liggaam smag na jou
Jy het my goed gebruik stukkie vir stukkie uitgetrek my naak gelaat my liggaam smag na jou my siel raak jy aan my verlede het jy leeggemaak jy sien my toekoms saam met jou min verstaan ons vreemde wereld as jy een is sal jy weet . Liked it? Share it please …