Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Bewusteloos Gesoen

Bewusteloos Gesoen

August 9, 2010

Die aand was heerlik kreef en kaviaar kon nie beter doen nie die sjampanje vloed kon ons nie keer nie maar na daardie soen was ek bewusteloos en jy teleurgesteld huis toe ( em moet se jy was n bore) Liked it? Share it please …

3321….Horisontale Begeerte

3321….Horisontale Begeerte

August 9, 2010

Jy dink nou nog dat ek maklik was maar nadat jy my omgekantel het het jy my n ander angle van die lewe gewys Liked it? Share it please …

3320…Jy is eg vrou 2

3320…Jy is eg vrou 2

August 6, 2010

daarom het ek my hart oopgemaak al my hartkamers het jy besoek toe het jy daar waar die klop die hardste was ingegaan Liked it? Share it please …

3319…Jy is eg vrou

3319…Jy is eg vrou

August 6, 2010

ek onthou nog die woorde ek het jou lief jou, was toe ek en ek, was toe jou maar die lewenstrome het die woorde meegesleur met ek was (jou man) en jy was (jy my man) het oorgebly xx Liked it? Share it please …

3318…Die mooi van die verlede

3318…Die mooi van die verlede

August 6, 2010

kan ons onthou en uitsoek sodat ons die lelik van gister kan sien om nie die mooi van môre te spoil nie Liked it? Share it please …

3317…Hemeltyd

3317…Hemeltyd

August 4, 2010

kom gee ‘n stukkie tyd ‘n stukkie hemeltyd die glimlag wat jy deel die bemoedigende woord die geld onverwags die luister die tyd is mensetyd die kosbaarste tyd jy gee van jouself Jesus het sy lewe gegee vir ons Liked it? Share it please …

3316…Die drie sandkorreltjies op jou wang

3316…Die drie sandkorreltjies op jou wang

August 3, 2010

jy het kom kuier waar jy is hoort jy nie tyd het ons gedeel tyd is verby saam gelag saam gewonder hoe sou die pad geloop het as jy nie 30 jaar gelede woestyn toe gevlug het nie jou trane spoel die drie sandkorrrels van jou wang af jy het afskeid geneem jy is nou …

3314…Die gloei hou net ‘n rukkie

3314…Die gloei hou net ‘n rukkie

August 3, 2010

as jy nie jou vleisie braai nie dan gaan jy vanaand nie lekker eet nie Liked it? Share it please …

3313….Rooi monde wys wit tande

3313….Rooi monde wys wit tande

July 28, 2010

Rooi omlynde skitterwit . sinister daad Liked it? Share it please …

3312….Moet nie dat ….

3312….Moet nie dat ….

July 28, 2010

Vandag se gisters more opvreet nie sodat daar niks oorbly sodat more gister word nie Liked it? Share it please …

3311…Die lus organe

3311…Die lus organe

July 23, 2010

ons liggame is lewendig bloed vloei deur ons are warmte word van hart na brein gepomp lus van organe word na brein gedra ons is mens dit vloei voort die primitiewe mens neem oor hormoon besit die liggaam borste styf gespan nippels erek ‘n soekende tong vind die warmte die sag manwees ontdooi vrou word …

3310…Lolly glimlag

3310…Lolly glimlag

July 23, 2010

toe die twee styfgeklede jong meisies sy klub instap hulle kyk verward in die skemer rond hulle word gou gesien die oranje kelkies maak hul giggel lag maar vanaand kleintjies sê die draak more oggend sal julle sekerlik ween Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte