Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3308…Ek het jou nog lief

3308…Ek het jou nog lief

July 23, 2010

dit is seker die woorde wat die meeste gespreek word na mislukte romanse prediker 19 gee die noot aan dit is wonderlik die lied van die liefde is so soet maar as dit bitter word vlug die minnaar dan maak ons die swart kruisboek toe en lees nooit weer oor die liefde nie Liked it? …

3307…Cry baby cry

3307…Cry baby cry

July 23, 2010

dit is die laaste keer wat jy miskien mag terugkom as jy reg besluit mag jy bly maar ek weet nie wat sy jou belowe het hoe sy jou dors gaan les maar my baby jy het lank aan hierdie jersey koei gedrink die volrond bors van die nuwe koei is nog nie getoets nie …

3306…Net ek en jy alleen kan vry

3306…Net ek en jy alleen kan vry

July 22, 2010

net ek en jy kan raak aan mekaar net ek en jy kan oogkyk so sag net ek en jy kan vrolik saam lag net ek en jy kan deel die pad net ek en jy kan oorleef die smart net ek en jy kan sing van vreugde Liked it? Share it please …

3305…Ek het die verkyk verlange in jou oë gesien

3305…Ek het die verkyk verlange in jou oë gesien

July 22, 2010

Jy het verby my gekyk dofoog na niks jy het my sie gesien nie die 11 uur seer het gewag die brandewyn asem sweetlyf het jy gevrees staar oog het jy gelê en wag vir die ruk ruk die verwoes het stilgeraak gekneus gefrommel dofoog kyk jy na niks dag na dag snik jy sag …

3304…Penwortel

3304…Penwortel

July 22, 2010

sonder pen kan jy nie skryf nie sonder pen kan jy nie vertel sonder pen kan jy nie tent opslaan nie waar ek het elke dag die mooiste gedigte vir jou geskryf en jou probeer vaspen Liked it? Share it please …

3303…Op reis

3303…Op reis

July 22, 2010

ek het geweet eendag sal ons mekaar sien ons het sinne, wat sin maak vir mekaar gestuur mekaar aangevuur toe komeet jy tot hier woordeloos staar ons jy moes my al lankal getref het Liked it? Share it please …

3302…Wat het van jou mooi geboude lyf geword

3302…Wat het van jou mooi geboude lyf geword

July 22, 2010

toe ons liefde nog jonk was het jy bruin gepronk jy was goed gevorm en houtskool warm toe kom die winterjare wat toe kouer word jou pronklyf het bleek en sag geword in middeljare maar jou hart het warm gebly jou oog nog sag dit alles net vir my Liked it? Share it please …

3301…Ek stuur vir jou my digtershart

3301…Ek stuur vir jou my digtershart

July 22, 2010

wat altyd luister wat altyd begryp wat altyd weet wat altyd ken verstaan wat jy skryf die vrou in jou wat hyg wat traan wat lag wat treur wat verstaan die hart wat verstaan waarom vrou se hart so baie kere spons sag kan word Liked it? Share it please …

3300…En die wind het gewaai

3300…En die wind het gewaai

July 22, 2010

die sandkorrel opgestapel teen jou kartelmuur jy kan nie verweer toe ek sandkorrel sterwend voor jou lê sneeuman sandman sterf Liked it? Share it please …

3299…Windkind stormwind (vir Rools en Anemos)

3299…Windkind stormwind (vir Rools en Anemos)

July 21, 2010

Toe ek die laaste sandkorrel uit my oë vee toe staan jy daar uitgevat en netjies gedress op die wind se vlerke het jy gereis ure lank het ons in die sandput gespeel gelag en gehuil van geheime gefaal hartseer gedeel ‘n mens band gevorm wat daar sal wees totdat die laaste korrel van die …

3298…Fortuin vertel

3298…Fortuin vertel

July 21, 2010

Die plooie in my hand vertel die waarheid die een tussen my vingers deur dis waar ek haar deur my vingers laat glip het die een hier teen my pols af dit is my probeer nie opgee plooi solank ek aanhou klim gebeur die lewe die plooie op die vingers vertel van vasvat die kringe …

3297…It’s awesome not to be lonesome

3297…It’s awesome not to be lonesome

July 20, 2010

noudat jy hier is vervaag die alleen dae it’s awesome not to be lonesome Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte