3288….Die prentjie wat jy moet skilder ( Vir Claire )
Moet nie eindig nie die landskap moet nie eindig nie moet nie vervelig wees nie moet exiting wees moet jou kalklig weerspieel jou maat moet saam met jou straal this is the picture you can paint i want to smile i want to laugh i want to thank God for showing me Liked it? Share …
3286…Die mooi van die verlede voel nog soos gister
ek sien jou nog halfskaam vir my loer ek sien nog jou oorfluister ek hoor nog jou lag die vonkel in jou oog het my uitgedaag braaf het ek die vraag gevra jare lank was jy altyd by my toe kom die ongelukkige jare en skei ons van ons eerste drome die mooi van die …
3285….Saam op die duin
The winds of opportunity was blowing fiercely n nuwe duin is gevorm sandman volg die windspoor hoog op die duin staan sandmeisie nog nat van die skuimbranders hoe lank gaan sy leef in die felle son sandman klim die duin korrel vir korrel sif aan haar voete val die laaste korrel haar sandman deel van …