3284…I need a friend, not a lover
Ek wil teen jou skouer huil jou hemp nat en kreukel jou arm om my voel daardie styf vashou daardie goue vashou daardie lewe vashou daardie omgee vashou daardie mensliefde as jy die sout van my trane wat teen my wange vloei proe en dan nog sê meisiekind ek is hier vir jou dan weet …