Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3271…Wat jy aan ons gedoen het

3271…Wat jy aan ons gedoen het

June 10, 2010

met jou lyfie jou laehals vooroorbuig jou droom oë jy was jare voor my in matriek jy was my onderwyseres ek sien nog hoe die wilgerlatte in die wind swaai Liked it? Share it please …

3270…Die duiwel gee ‘n moerse braai

3270…Die duiwel gee ‘n moerse braai

June 10, 2010

elke sondag dit is lekkerder om te braai om te drink as om te kerk die dronkmanslied is beter as styflip gesang die duiwel sit op sy troon en glimlag en drink sy hellfire shooter Liked it? Share it please …

3269…Die nuwe dag begin vandag

3269…Die nuwe dag begin vandag

June 10, 2010

ek weet want ek sien die flou oranje horison die sterre skuif een een bed toe die ligte skakel af die belofte van ‘n nuwe dag word waar Gods woord is waar Liked it? Share it please …

3268…Lang bene

3268…Lang bene

June 10, 2010

die hoërskool meisies die netbal kampioene met uitlok bene en kort rompies steel my nagrus ek droom heelnag van balle en rompies ek sweet heelnag jare later sien ek haar prêm stoot en aan die balle dink en nie meer Liked it? Share it please …

3268…Ek haat hierdie plek, daarom kom ek nie hier nie

3268…Ek haat hierdie plek, daarom kom ek nie hier nie

June 9, 2010

my hande bewe sweet drup van my voorkop ek haat hierdie plek daarom kom ek nie hier nie omdat ek nie hier kom nie daarom is ek hier die blink boor sis soos ‘n slang hulle kon net drie van my voortande red ek lag nou toebek Liked it? Share it please …

3267…Seks agter die gordyn

3267…Seks agter die gordyn

June 9, 2010

die swart mure pers ligte en terugflitse van die verlede ou terugverlang flits deur die brein die lyf op die bed kon nie die eerste wees nie Liked it? Share it please …

6267…Soutsmaak

6267…Soutsmaak

June 9, 2010

ek is lus om jou soutsmaak te proe jou bene se styf skop jou ruk lyf te tart jou warm gly mond te ontmoet in ‘n mallemeule van genot Liked it? Share it please …

3266…Ooievaar stories

3266…Ooievaar stories

June 9, 2010

hy sit en staar na sneeubedekte berge sy bek krom van al die babas dra twee nekwerwels het al geskuif sy oog traan hy dink aan sy jong dae aan die baie werk om vir die ooievaartjies te kon sorg die kompetisie was straf hy het troues bygewoon om die adresse te kry nege maande …

3265…Jy het jou gat opgeruk

3265…Jy het jou gat opgeruk

June 8, 2010

ek het my sekretaresse gedruk terwyl jy die stoorman omhels jy dink ek is dronk sy boeppens druk seker lekker teen jou heup ek weet hy’s suiplap dis maar goed so jy weet nie dat ek weet my sekretaresse is ‘n nimfomaaan nie Liked it? Share it please …

3264…Donker nag

3264…Donker nag

June 8, 2010

diep in die donker nag rol ek rond die daglig van more vrees ek die wit tou hang reeds wagtend Liked it? Share it please …

3263…Kan jy glimlag

3263…Kan jy glimlag

June 8, 2010

ware vreugde word maar min gesien strak gesigte staar oral as die dag maskers verruil word vir die nag maskers breek die hel los van dag tot dag Liked it? Share it please …

3262…’n Sak vol gekneusde harte

3262…’n Sak vol gekneusde harte

June 7, 2010

is al wat jy kry wanneer die snoeiskêr van die herfs deur die tenger blare sny Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte