Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3261…Het jy ‘n kaartjie Soccercity of Orlando

3261…Het jy ‘n kaartjie Soccercity of Orlando

June 7, 2010

opgewonde, afwagtend dis begintyd die vlae wapper ons besef ons is Suid-Afrika saamgegooi sonder keuse ons kan saamstaan as ons wil agter die wereld beker soccer ons hierdie keer ons groet mekaar by robot by die venster wapper Suid-Afrika vlag Bafana Bafana is ons span hoe moeilik ookal Afrikaner sterf nie uit nie eer jou …

3260…Die nagseer

3260…Die nagseer

June 7, 2010

elke nag hoor ek die rou snikke dit bedaar eers net voor middernag ek kan nie verstaan waarom vrouens so kan huil nie dit gebeur elke keer as my pa saam met olaf bergh gekuier het ek het myself belowe as ek eendag ‘n vrou het dan sal ek net lief wees vir haar ek …

3259….Jy het gekom….Jy het gegaan

3259….Jy het gekom….Jy het gegaan

June 5, 2010

En my agtergelaat jy was van die buitekant van die genepoel jy kan nie in hierdie poel swem nie jou telg klou aan my bors vas stadig verdrink ek hy kan ook nie swem nie Liked it? Share it please …

3258….Hoe lank hang die geraamte al in jou kas

3258….Hoe lank hang die geraamte al in jou kas

June 5, 2010

Ons is nou al 20 jaar getroud en jy hou die kasdeur nog toe maar ek weet nou die twintigjarige jongman wat verdwaal het lyk net soos jy al het hy nie verdwaal nie Liked it? Share it please …

3258…Kwaad vrou

3258…Kwaad vrou

June 4, 2010

ek het genoeg gehad ek voel soos half gebruikte kakapapier almal trek my deur hul gatte gebruik net en gooi dan weg ek is ma, ousie tuinjong, bedmaat gebruikgoed jy gebruik my net as jy nie iewers anders kan regkom nie jy is hero van die dronkgatte net omdat jy betaal van nou af sal …

3257…Elke dag dieselfde

3257…Elke dag dieselfde

June 4, 2010

sy ken elke swart kolletjie vliee kak teen die dak hulle word net meer vandat sy kind was lê sy oopgespalk vir ander se plesier Liked it? Share it please …

3256…obladie..obldaa

3256…obladie..obldaa

June 4, 2010

my hart bons as ek die lied hoor wat ons altyd in die beetle gespeel het wanneer ons so gevroetel het dat die shocks getwiet het Liked it? Share it please …

3254…Dan sal jy alles verloor

3254…Dan sal jy alles verloor

June 3, 2010

wat oor is nadat hy jou gestroop het van alles behalwe jou geboortepak Liked it? Share it please …

3255…die blind date

3255…die blind date

June 3, 2010

tog so aantreklik is hy en so sjarmant ‘n top restaurant en die beste wyn ligkop word sy en wonder waarom oopgespalk skrik sy wakker van die ritmiese gestamp sy oe verstar sy moes nie wakker word sy voel die warm teen haar bene ‘n orgasmiese gil weerklink dit is oor wat het sy nou …

3253…Asseblief Asseblief

3253…Asseblief Asseblief

June 3, 2010

vra sy vir die soveelste keer haar klere vol stof haar gesig gekrap sy het bloed aan haar hande sy sien die weerkaatsing van haar eie gesig in die donker water hy het dit vinnig toegemaak toe sy aangestap kom veilig is hy agter sy donkerruit haar motor het gerol en le tussen die bome …

3252…Is jy nog skaam

3252…Is jy nog skaam

June 2, 2010

nadat die see se golwe jou glad gespoel het nat naak staan jy en trotseer die golwe wat dreig om jou sandfondament weg te spoel maar swartblink jy in die oggendson soos die genade vroue van lasland Liked it? Share it please …

3250…Laaste uur

3250…Laaste uur

May 31, 2010

in hierdie uur moet ek jou sê jou gekyf en gekla het ek dekades verduur maar nou vlug ek na nuwe uitdagings waar ek kan opstaan as ‘n berg met my eie hoogtes Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte