Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3249…Ongemaklik stil

3249…Ongemaklik stil

May 31, 2010

sit ons oorkant mekaar die flikkerende kersvlam die enigste fokuspunt die oë vermy koud en onpersoonlik het hulle niks te sê dit wat hier begin het 10 jaar gelede is weg die kers het toe warm geflikker verwagting was in die lug die goue glans die strelende hande die cabernet die keurige ete die hormoon …

3248…Die verkeerd van die verlede

3248…Die verkeerd van die verlede

May 31, 2010

bly by ons die ink het droog geword die gedagte vervaag die inkstrepe blad verbrand maak seker vandag se woorde val sag op jou maat se ore die mooi wat jy in haar siel skrywe sal nooit vergaan nie nooit is lewenslank Liked it? Share it please …

3247…Die prys van die liefde

3247…Die prys van die liefde

May 31, 2010

is om lief te hê en getrou te wees en om te gee en altyd daar te wees die prys van die liefde is om liefde te gee vir die een wat jou nie eens ken nie Liked it? Share it please …

3246….die verlede sal nooit verdwyn nie

3246….die verlede sal nooit verdwyn nie

May 30, 2010

maar sal altyd agter jou wees jou geluk vorentoe sal afhang van hoeveel keer jy omkyk jy moet aanhou aan beweeg Liked it? Share it please …

3245….tel eerder jou sente as jou trane

3245….tel eerder jou sente as jou trane

May 30, 2010

As jy trou vir geld dan tel jy jou sente en jou trane as jy trou vir liefde dan tel jy net jou sente Liked it? Share it please …

3244….Ek skryf op die skoon bladsye van gister

3244….Ek skryf op die skoon bladsye van gister

May 30, 2010

ek het niks gedoen niks gesê toe jy gesê het daar is niks meer oor ek het niks geskryf miskien was daar niks gewees Liked it? Share it please …

3244…As ons kon sou ons sand van die tyd wou keer

3244…As ons kon sou ons sand van die tyd wou keer

May 28, 2010

maar dit glip tussen ons vingers deur ons strek ons hande uit na wat woes is na wat wild is ons gryp ‘n plesiertjie hier en daar die liefde glip tussen ons vingers deur ons gryp en vang ‘n handvol sonde dit kruip teen ons arms op tot in ons harte waar dit verwoesting saai …

3243…Knoop oop

3243…Knoop oop

May 28, 2010

knoop hoog oop lê die naakte waarheid bloot die wat dit sien vlug verskrik ‘n luislang in lewe het hul nog nooit gesien Liked it? Share it please …

3241…Afrikaans weer gevind

3241…Afrikaans weer gevind

May 28, 2010

ek het jou weer gekry die soetse taal vanaf moederskoot die soetse woord die soepelste lyf jy kan buig om te wys wat ons sê jong tongval jou aksent saak nie hoe jy woorde ryg twee uit tien is koringkorrels die res kaf wat die wind verstrooi die goeie saad val waar die dik kompos …

3240…Noodlot

3240…Noodlot

May 28, 2010

ek het haar gefaal die rooi bus kon nie stop die blink metaal was in die chassis ingevleg my God ek het gefaal U alleen sal weet U plan ek stoot die rystoel teen die opdraand pad haar oë verstar as sy ‘n rooi bus sien Liked it? Share it please …

3243…Ek gee jou ‘n stukkie van my hart

3243…Ek gee jou ‘n stukkie van my hart

May 27, 2010

want die res wil ek nog deel met baie ander soos jy Liked it? Share it please …

3241…Ek open my hart

3241…Ek open my hart

May 27, 2010

soetste hartstroop word bittergal as die hart nie meer klop nie die hel se vonnis fokus moet aanvaar dis klaar dis al Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte