Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3240…Die merrie is moerig

3240…Die merrie is moerig

May 27, 2010

die jong hings snuif die more bries weereens die reuk van die jong merrie sy runnik trek oor die vlaktes die jong merrie se lende bewe sy begin fantaseer en spuit haar Dune parfuum sy sien die visie van die swart hings wat teen ie duin af storm hy kry die reuk van Joy parfuum …

3239…Die tyd staan nie stil nie

3239…Die tyd staan nie stil nie

May 27, 2010

as ek by jou is stop die klok dim die son hang die reën briek die komete die maan rus die winterwind huil nie meer jy wag elke aand want jy weet ek kom weer tuis Liked it? Share it please …

3238…Op my bors dra ek

3238…Op my bors dra ek

May 26, 2010

vandag baie badges op my bors daar is een vir hoogmoed daar is een vir waagmoed daar is een vir kinderrympies daar is een vir kleuterskoolhoofseun dar is een vir oud geword daar is een vir goed vir oumense maar ek aanvaar nie al hierdie en nog meer want mense wat so gefrustreerd skrywe het …

3237…Vryheid

3237…Vryheid

May 25, 2010

Jy sweef oor die wit gletser sneeuvlokkies spat in die wind jou asem ‘n wit wolk ontsnap hemelwaarts jy is vry die bande breek jy teug ‘n wit wolk ontsnap 100 gedigte word nat gebore Liked it? Share it please …

3236…Volleerd

3236…Volleerd

May 25, 2010

Hoe hard moet ek leer hoe lank moet ek leer om volleerd te wees en om dan te verwag dat veertig paar ore woes na jou moes luister Liked it? Share it please …

3235…Spoegspat vreugde

3235…Spoegspat vreugde

May 24, 2010

Hande om die lyf rue word gevryf ou herinneringe laat die bloed weer ruis die vonk wat gesmoor was bars weer in vlamme uit Liked it? Share it please …

3235…Die weerlose mond

3235…Die weerlose mond

May 24, 2010

Die blinkswart oë glinster nog steeds as ek my oë toemaak die klop aan my deur vrees ek die blinkswart oë het sy tol kom eis Liked it? Share it please …

3234…Terwyl ek nog

3234…Terwyl ek nog

May 24, 2010

so graag in jou oë wou kyk om die sterre te sien toe maak jy hulle toe my lippe soen en smeek my hande dwaal ek weet dis verby jou lyf vertel ek het ‘n ander vasgehou ek is nou spyt te laat ek het jou ook dan so lief gekry Liked it? Share it …

3233…Onbuigbare klipsteenhart

3233…Onbuigbare klipsteenhart

May 24, 2010

Was sy eers gewees deurweek met liefde sap gee sy mee buig soos ‘n veer saggemaak wollerig soepel en sag lewe ons nou Liked it? Share it please …

3232….Wanneer die son sak

3232….Wanneer die son sak

May 24, 2010

jy is die lig in my lewe die ander is net skaduwees Liked it? Share it please …

3231…Pak die bul by die horings

3231…Pak die bul by die horings

May 23, 2010

Die blydskap die vreugde het ek gesien maar die vrede hier binne my is meer werd as die biltong van 15 bulle Liked it? Share it please …

3229…Meisiekind kale model

3229…Meisiekind kale model

May 19, 2010

Toe jy die eerste keer die plank geloop het was jy oopoog en versigtig hulle sê was van belang toe jy die tweede keer geloop het was jy half geklee jy het gewonder toe jy die derde keer geloop het was jy sonder bra met panty geskeur toe hulle jou dwing die vierde keer om …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte