3228…Hoe om ‘n stukkende hart weer heel te kry
Praat sag fluister met haar wees net eerlik en opreg as jy die hart werklik liefhet eerlik en opreg dan sal jou woorde die gewig van waarheid dra dit is pylreguit en tref sekuur die woorde van waarheid ge-uiter gaan lê saggies in hartkamer een die woorde van eer gaan lê saggies in hartkamer twee …