Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3217…Rooilip…lipstiffie…soen

3217…Rooilip…lipstiffie…soen

May 13, 2010

met die eerste een was ek net 6 gewees toe tant Anna my gekus het, taai rooi sweet sixteen was ek toe Janet my gekiss het dit was ‘n rooilip daye gewees weke lank was ek gemerk maar jy my rooilip vriendin se rooilip … lipstiffie … perskegeursoen probeer ek van my voorkop aflek terwyl …

3192…Kan jy ‘n vol lewe lei

3192…Kan jy ‘n vol lewe lei

May 12, 2010

Kan jy jouself uitleef gee jou maat vir jou spasie waardeer jul mekaar sien jy uit na sy tuiskoms ten spyte van die 4 kinders wat jou moegmaak sit jy parfuum en rooilip aan moenie die lewe mis nie die 4 kinders kom van God jou man wat jou liefhet werk hard en laat jy …

3188…Jy sit knus hier langs my

3188…Jy sit knus hier langs my

May 12, 2010

Een is alleen as die winterkoue jou vang dan le jy wurm opgekrul in jou enkelbed koue voete en ore gebeur dan maar as jy ‘n maat het dan word daar gou gevroetel die warmte van saamwees en menswees warm sommer alles jou voete, jou ore, en jou gees Liked it? Share it please …

3216….Rooiwangperskekonfyt

3216….Rooiwangperskekonfyt

May 11, 2010

Klein klein het ons perskes geskil en toffietaai konfyt gemaak ons het pit en al gekook ingelĂȘ vir warm somer ons het repies gesny en droe perskes gemaak wat on kou kou in die klas geeet het dankie rooiwang perske Liked it? Share it please …

3215….Die perske loer rooiwang tussen die blare deur

3215….Die perske loer rooiwang tussen die blare deur

May 11, 2010

Sy sien die perdebye zoem om die vye sy sien die pikkewyn prik aan die spanspek die ooievaar staan gereed om die ryp papaja te vang die pelikaan vang die ryp appelkose sommer so twee,twee die eendvoel probeer die waatlemoen uitbroei troetelvoel,renostervoel houtkapper en renostervoel staan ook daar buite rond sy kyk wild rond en …

3214…Kom terug na die lewe wat jy het

3214…Kom terug na die lewe wat jy het

May 11, 2010

dit is nie nodig om te gaan soek om jou dors te les by dowwelig kroeg by die groen golfbaan by die werkspartytjie by die wilde geskeide kom terug na die lewe van my hart alles is hier dis nie nodig om te deel kom drink van my liefdeson kom wei op my groen kom …

3213…Dis die eerste keer wat tel

3213…Dis die eerste keer wat tel

May 11, 2010

dit hoe jy ‘n ding doen die eerste keer wat vertel vir die een aan wie jy dit doen met wie jy dit doen dit is die enigste eerste kans Liked it? Share it please …

3212…Dis lekker, lekkergoed

3212…Dis lekker, lekkergoed

May 11, 2010

Jy kry net soveel wat jy kan eet jy kry net soveel tyd om dit te geniet dis lekker lekkergoed Liked it? Share it please …

3203…As die skoen jou pas

3203…As die skoen jou pas

May 10, 2010

ek het al moed opgegee van winkel tot winkel was al snaaks aangekyk oor al die skoene gekoop maar aanpas is die probleem sy se ‘n rooi skoen haar te klein kom ons probeer ‘n 9 was ook te klein moerig het hy verlaat waarom pas geen skoen hom nie Liked it? Share it please …

3202..Deep in the heart…

3202..Deep in the heart…

May 10, 2010

hierdie liedjie ken ek al lank van my jongman dae het jy my bekoor menigmaal verlos maar jy Texas meisie hop gedurig in jou skrale rokkie voor my geestes oog Liked it? Share it please …

3201…Moet nie jou lyf saamvat nie

3201…Moet nie jou lyf saamvat nie

May 10, 2010

ek het jou gebuig jy het my gebuig gebruik mekaar sweetlyf le ons hygend lus geblus maar die lywe begeer tot die volgende keer Liked it? Share it please …

3198…Ek.. het die woordeboek ..ingesluk

3198…Ek.. het die woordeboek ..ingesluk

May 10, 2010

my maag is vol letter en woord dit word verteer en eindig in bloedstroom en brein verwarrend soms wanneer bloed geskenk word met geen doel spoel my digkinders weg elkeen sy eie DNA my verlies seer my hart maar red ‘n lewe meer werd as ‘n duisend embrios Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte