Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3182….Im forever blowing bubbles…..Pretty bubbles…

3182….Im forever blowing bubbles…..Pretty bubbles…

May 6, 2010

They fly so high nearly reach the sky im forever blowing bubbles hierdie liedjie kom al n lang pad en vat n mens na wensland ,gelukland,lagland waar is die dae ! ek sing vir my lief met my hartrasper stem im forever next to you ons woon in gelukland in lagland Liked it? Share it …

3189….Every time…you move my groove!

3189….Every time…you move my groove!

May 6, 2010

Met jou ligblou oe staar jy my aan n warm gloed sprei.ek bloos ek kan nie meer in jou oe kyk nie n reenbui n reenboog oorval my ek kan nie meer in jou oe kyk nie Liked it? Share it please …

3195….Uit die nag kom jy

3195….Uit die nag kom jy

May 6, 2010

Verskuil in die donkermaan jou skaduwee glim jy ken my swakkheid Dis Jy jou donker lok my ek swig elke keer die volgende donkermaan soek ek weer in die skadu van die lewe Liked it? Share it please …

3196…Die nag toe jy my ge-date het

3196…Die nag toe jy my ge-date het

May 5, 2010

ek sou nooit kon dink dat ek ‘n aand saam met jou sou deurbring jou oproep het my stom gelaat my hande gevries jy die erotiese danseres lyf gewys op Loftus duisende het geskree ek was een hoe het jy my stem gehoor tussen die duisende hormoon se spoor het my opgespoor Liked it? Share …

3185….Ek…mis jou….Ek…mis jou

3185….Ek…mis jou….Ek…mis jou

May 5, 2010

elke keer kom jy terug na my met ‘n moerse bol kak dan vat ek dit maar en strooi dit in die tuin spuit jou dan af met die tuinslang ek kan nie keer en liefie jou weer Liked it? Share it please …

3184…Ek wil jou lampie aan die brand steek

3184…Ek wil jou lampie aan die brand steek

May 5, 2010

sodat jy my in die flikkerlig kan sien en besef dat ek eintlik die een is wat jou waarlik liefhet Liked it? Share it please …

3183…Jy is eintlik ‘n oulike meisiekind

3183…Jy is eintlik ‘n oulike meisiekind

May 5, 2010

as jy so wegstap dan wens die manne jy wil terugkom sodat jy weer kan wegstap Liked it? Share it please …

3166…Dooiewoordeboekwoord

3166…Dooiewoordeboekwoord

May 4, 2010

DONNER – LEKKER – GULSIG is woorde wat alleenstaan soos mense wat nie maat nie dit se niks beteken niks is nikswerd letterkuns, woordkuns, liefde vir taal voeg als bymekaar al die woorde is daar maar die gom van liefde plak alles aanmekaar dit begin by WOES dit begin by LEWE WOES het jou laat …

3167…Ek is versekerlik nie jou beste liefman nie, maar ek is versekerlik jou laaste

3167…Ek is versekerlik nie jou beste liefman nie, maar ek is versekerlik jou laaste

May 4, 2010

Jy het my nie waardeer nie jy het my met jou lyf gelok hormoon man het ek geval vir al die verkeerde redes (for all the wrong reasons se hulle altyd) ek het baby sitting gedoen huggies geruil en liefde gegee nonsens gevat terwyl jy gekuier het elke aand as ek by die huis kom …

3170…Die lewe word net al hoe mooier

3170…Die lewe word net al hoe mooier

May 4, 2010

het jy al in die lente in veldblomland gestap jy staan nie aan die kant jy stap die mooi wereld in met verwagting sien jy blomme en blomme die natuur pronk veelkleurig die parfuum engelkies hang in die lug en lek jou hier onder op die grond loer die gesiggies oopoog en lag oopmond vir …

3168…Jy is alles wat ek begeer

3168…Jy is alles wat ek begeer

May 4, 2010

ek kan jou vashou wanneer ek wil ek kan jou hare streel ek kan in jou blink blou oe kyk ek kan jou lag hoor ek ervaar jou saghart ek ervaar jou liefde ek ervaar jou passie ek lees jou gedigte jou verlangens jou versugtinge ek het al meer as ‘n duisend keer vir jou …

3162….Sexy lyf …Spierpaleis!

3162….Sexy lyf …Spierpaleis!

May 3, 2010

Karkas, Lyf, omhulsel a skeleten enveloped the sexy body sexy lyf spierpaleis imuscle wereld watookal jy dit noem it hides the real you hier binne klop n geeshart wat connect met n geesvol posetief wat ontmoet met Gods gees aantrekkingskrag sonder gewig gewigloos float ons Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte