Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3181…Vlerk gesprei…wag Jonathan Livingston Seagull

3181…Vlerk gesprei…wag Jonathan Livingston Seagull

May 3, 2010

Die skuimbranders breek teen die swart blink rotse die seemeeue se skril skree weergalm in die mis lug die woeswind reis saam met die golwe en swiep hom lugwaarts vlerk flappend jaag hy die brandertoppe totdat sy oe soutseer is hoog bo die branders swiep hy en duik doelgerig agter die brander die spartelende vis …

3181…Die ruwe maag

3181…Die ruwe maag

May 3, 2010

moet alles verteer wat jy daarin gooi 6 doppe klipdrift meng nie met aartappelslaai nie meng nie met uie, agurkie, wortel en beetslaai nie 6 glase rooiwyn meng nie met botterkool, shrimps en kreef nie 6 glase Mc Loveren whisky meng nie met ‘n bloubul fillet ‘n bak slakke ‘n bak roomys nie die maag …

3172…Sensual woman

3172…Sensual woman

May 3, 2010

‘n man begryp nie altyd nie en mis die ultra violet strale wat in jou omgewing rondvlieg die meisie met die pers oe sukkel tevergeefs om jou aandag te trek Liked it? Share it please …

3180….Kort….Kort….Is jy hier O lyfie

3180….Kort….Kort….Is jy hier O lyfie

May 2, 2010

Kom loer jy by my kantoor in wat kan ek vir U doen Meneer niks nie op die oomblik nie ! kort kort kom loer sy by my kantoor in wat kan ek vir jou doen kan ek n slaatjie maak met komkommer,agurtjie,slaaibaar en O my lyfie eks nou gatvol vir die geterg en vee …

3178….Kom tot Verhaal

3178….Kom tot Verhaal

May 2, 2010

Jy is nie meer sestien nie jy kan nie meer soos dan nog chocklits vir die meisies aanbied nie jy is al oor 40 en die meisies by die kantoor is almal oorgewig! maar ek weet hulle mag die baas nie weier nie Liked it? Share it please …

3178….Net uit die hart van n vrou

3178….Net uit die hart van n vrou

May 2, 2010

Kom sulke intense gedigte die seer, hartseer,rooioog vertel van hier binne haar sagkant,haar hartgee kant haar liefdesgloed wat skyn vir die een wat sy liefhet hy wat haar goue hart oppas en blinkvryf sal homself kan sien in die goue spieel van haar liefde en sy sal saggies teen sy bors hartpraat Liked it? Share …

3177….Honey honey my Playboy Bunny….

3177….Honey honey my Playboy Bunny….

May 1, 2010

Lekker laf na 6 biere sing ons saam honey honey honey im your playboy bunny verbeel ons saam maar toe verskyn die bunny die spanspek dimensie staar ons aan hakkel kon ons nie sing papbroek was ons gewees vandag sing ons nie meer! Liked it? Share it please …

3176….Die nag toe Jennifer ja gesĂȘ het….

3176….Die nag toe Jennifer ja gesĂȘ het….

May 1, 2010

Kon ek my ore nie glo nie die volgende dag was ons albei nie meer virgins nie Liked it? Share it please …

3175….Kom relax net ….

3175….Kom relax net ….

May 1, 2010

Ek sal jou wine ek sal jou dine ek sal vir jou n minnelied sing met my hart rasper stem ek sal in jou seegroen oe kyk en die bladsye van jou siel lees dis al wat jy toelaat ek het jou gelees bo aan die blad staan 6/10 ek staan voor die stoof en …

3174….Time travel

3174….Time travel

April 30, 2010

Die reuk van gemmerkoekies vat my terug na ma se kombuis die gehuil van die seperator laat my terugdink aan daisy se spene die gelui van kerk se klok vat my terug toe ons kerk geskiep het en wild gevry het onder die wilgerboom ek travel nou gereeld Liked it? Share it please …

3173…Droomland,Wensland,Mensland

3173…Droomland,Wensland,Mensland

April 30, 2010

Ons almal land vlugland ,lekkerland ,allesland sweetbangland, vreugdeland ons droom oopoog in verbeel land slaapland,droomland is ook soms nagmerrieland Liked it? Share it please …

3171….Wydsbeen….Kruisbeen

3171….Wydsbeen….Kruisbeen

April 30, 2010

Jy staan wydsbeen lok Jy staan kruisbeen sluit met n glas cabernet glimlag jy oor die rand ek…….. verstaan nie jou lyftaal nie maar ek weet cabernet ontspan Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte