Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3161….Jy is net: SPARKLES

3161….Jy is net: SPARKLES

April 29, 2010

Jy is blink binne jou kraakpapier as ek by die huis kom dan blink jy groen as ek aan jou vat kraak jy sparkle jy jy smaak na suurlemoen as ek by die huis kom dan blink jy oranje jy kraak as ek jou druk jy smaak lemoen oranje as ek by die huis kom …

3163….Jy wou mos..

3163….Jy wou mos..

April 29, 2010

Eks nou gatvol gejag vir hierdie muishond jag maar die eiers het verdwyn en kuikens is daar nie maar jou stink vertel waar jy oral was ash,andru,bulk,trolop,the den en meer jou spore in modder getrap volg jou waar jy gaan die eierdop spoor lei na die stinke jy die reuk versprei neus word opgetrek waar …

Is dit nog nie te laat my lief

Is dit nog nie te laat my lief

April 29, 2010

Dit was dan altyd te vroeg gewees om die jong vruggies te pluk en ryp te druk hulle lywe verlep tattoo en al vroeg ryp vroeg vrot is dit te vroeg my LIEF Liked it? Share it please …

3164….My Sparkles

3164….My Sparkles

April 29, 2010

Ek weet ek mag nie maar jy lê en glinster in die dowwe lig vandag het iemand jou vir my gegee jou deurskynende rokkie terg my en kraak aanloklik my sparkles my blink aanloklik ek sit vir jou in my hartskluis want more met ligdag sparkle jy dan weer (for Robin a kind human being …

3159….Die vuur van die hart…Die begeerte van die vlees….

3159….Die vuur van die hart…Die begeerte van die vlees….

April 26, 2010

Die warm geurige maalyd word met mes en vurk geniet die maal van die vlees word gulsig verorber die gevreet stil nie die honger nie maar die vuur van die hart brand lewenslank solank as wat jou bloed soekend deur jou are ruis die vuur van die gees wat binne ons is sal nooit kan …

3160….WILLEM….die NUWE DIGTERS ….hoe kan….ons hulle help ! ?

3160….WILLEM….die NUWE DIGTERS ….hoe kan….ons hulle help ! ?

April 25, 2010

Daar is deesdae meer as honderd skrywes per dag wat geplaas word, dit is verstommend dat woes so gegroei het ! Daar kom daagliks nuwe digters by .Hulle kom op die lys van nuwe digters ! .Wanneer gedigte daagliks geplaas word, kan ons nie die nuwe digters identifiseer nie .Ek stel voor dat nuwe digters …

3158….As die branders breek

3158….As die branders breek

April 25, 2010

en die golwe kom krulrug aangestorm kake wyd gesper skuimspoeg hang aan die kake wat prooisoek die kolk is leeg n sandbyt die laaste kans verwoes borrel die skuimbrander om nederig laag op die sand uit te spoel om jou voete te spat jou gees af te koel hier waar jy op sandstrand kom om …

3157….Ek hou jou styf vas

3157….Ek hou jou styf vas

April 25, 2010

Sodat die gulsige winde jou nie kan korrel nie jou sandlag rol oor die duine Liked it? Share it please …

3155….Ons was eens naby aan mekaar gewees….Todat die aarde geskeur het

3155….Ons was eens naby aan mekaar gewees….Todat die aarde geskeur het

April 25, 2010

Ons was op verskillende kontinente gewees ons het verder van mekaar af weggedryf jou stem het al dowwer en dowwer geword todat ons mekaar nie meer kon hoor nie totdat ons finaal geskei was Liked it? Share it please …

3155….Halfslaap lê jy teen my skouer

3155….Halfslaap lê jy teen my skouer

April 25, 2010

Jou oe gesluier jou wange rooi jou eens gefronste voorkop nou sag en glad jy prewel slaaptaal jou binnetaal wat ek nie verstaan maar ek weet more as jy blinkoog lag praat jy lyftaal net vir my Liked it? Share it please …

3159…n Gedig vir my vriendin ….Elsa

3159…n Gedig vir my vriendin ….Elsa

April 23, 2010

As die garagedeur toeklap as ek opkyk as ek by die voordeur staan dan is jou glimlag daar jou kloklag omring jou arms warm eg in omhelsing as ek afkyk wasem my asem jou bril maar as ek jou bril afhaal dan weet jy vanaand gaan jy jou bril nie weer nodig kry nie Liked …

3158….n Gedig vir M C E ….Die moeder van Wysheid

3158….n Gedig vir M C E ….Die moeder van Wysheid

April 23, 2010

Goed ken ek jou nog nie baie nie gelees jou skrywes het wysheid bygevoeg jou stil oog het ek gesien daardie kampvuuraand die jonges het jou omring gretig vir wysheidswoorde ons oog het ontmoet en het wysheid geruil verwagtend soos n ryp vy het ons toe traag gesky om kruisbestuiwing op die vier windrigtingsuittestuur miskien …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte