3157….Jy het vir my digtersink gegee….n gedig vir TRIBALMOON
Toe ek nog digterskind was het jy my aangeneem my eerste pogings gelees my huggies omgeruil my gepamper my digters sprokies vertel my skryfboek uitgevee my beter punte gegee ek het gestraal jy het gekraai! my skouerklop gegee met my gelag min het ek geweet daar oorkant die waters in kouland was jy jou hart …