2139….Vir ontbyt gee ek jou
n repie crisp spek sodat jy my teen jou verhemelte kan proe vir ontbyt gee jou twee saggekookte eiers so sag soos my borste waarvan jy hou n gebraaide tamatie skyfie rooi soos my lip boerewors geurig gebraai is volgende op die spyskaart o donner ons gaan laat wees vir werk Liked it? Share it …
3149….Die atoombom Woordeboek ontplof!
Honderde, duisende, miljoene woorde skiet die lug in ons taal vernietig ons taal versprei ons taal verwar ons is stomgeslaan en is sonder woorde dit sweef in die hemelruim rond en daal soos vulkaan stof neer om alles te stof letters plof neer woorde plof neer gretig gryp ons dors om te kan praat om …
2146….Word ryk Lê net jou rug…!
Die telefoon lui en lui en lui die manne bel in en sal betaal ses keer per dag sy is al doodoog genaai sy betaal 300 vir losies en hou 200 oor vir n shot sy naai net vir shots HERE WAAROM LAAT U DIT TOE U IS MY GOD VAN GENADE WAAROM WAAROM WAAROM …
3148…WAAROM het BERG…3148…gedigte woes geskryf ! Waarom is BERG…Se gedigte…690,268 kere woes gelees ! OMDAT dit ons TAAL is !
OMDAT hy in afrikaans SKRYF julle verstaan die taal julle lag die taal julle lag en wonder wat gaan nog uit die broeikas van afrikaans voortspruit DIT IS WAAROM EK NIE in Frans skrywe nie . Afrikaans , my hartseer taal Afrikaans , my moeder taal Afrikaans , my hartstaal Afrikaans my seerpraat taal Afrikaans …
2143….Die kosmos verloor sy blare
Mank wieg die stingel in die wind van die sewe is nou net 3 pienk verkreukel oor die eens wuifende kosmos lagkinders wat my vrolik gegroet het hang verwelk tyd is verby mens bepaal hul lot as kuilvoer of as saad wat weer kan groei en vreugde gee Is jy kuilvoer Of is jy saad …