Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3137…Ons deel ‘n special universe

3137…Ons deel ‘n special universe

April 15, 2010

min mense weet hiervan min mense weet wat min mense weet hoe min mense weet waarom min mense weet daarom dat as jy gee dat as jy saai dat as jy maai dan maai jy wat jy gesaai het in ons special universe saai ons geesliefde saai ons geeswoorde saai ons respek saai ons bewondering …

3136…Die mooiste droom…droom ek nog

3136…Die mooiste droom…droom ek nog

April 15, 2010

dit was ‘n woes tyd in my lewe gewees toe lees ek jou gedig so asof dit vir my geskryf is ek het veral gehou van die woorde "my sag appelkoos oog" jy was ‘n vrugte man gewees het ek agtergekom toe jy geskryf het "ek maak vir jou die lekkerste piesang fritters" toe jy …

3142….Verbrokkel

3142….Verbrokkel

April 14, 2010

Lê aan skerwe stukkie vir stukkie plak ons maar sal nooit aan die lipkant waag nie ons sal nooit weer die wyn kan swirl nie Liked it? Share it please …

3135….As ons aan mekaar raak ..2

3135….As ons aan mekaar raak ..2

April 14, 2010

Om te droom is hemels net as dit n mooie is n droom wat nie mooi is nie is n nagmerrie ek saal haar nie op nie omdat ek kan droom droom ek van jou as ek wakker word droom ek nog jy sit op my droom rakkie en droom van my die mooiste drome …

3134….As ons aan mekaar raak

3134….As ons aan mekaar raak

April 14, 2010

Ek het jou wwoordwens op die punt van my pen gevang jou verlange geskryf met n pilot V pen V staan vir verlange ek skryf terug met n stabilo bionic wat gladgly oor die wit en sagpraat ek ryg die mooiste woorde uit my penne arsenaal jy skryf met n vinnigge rolpunt swart,groen,rooi en blou …

3138….Ek is jammer..

3138….Ek is jammer..

April 13, 2010

Drie woorde wat die verlede kan verander drie woorde doodeerlik uitgespreek drie woorde eervol bedoel drie woorde openhartig ge-uiter drie woorde reguit gesê eintlik so maklik maar harregat bly ons ! ons mis die lewe ons mis geluk ons mis MENSWEES Liked it? Share it please …

3133….Miskien sal die liefde

3133….Miskien sal die liefde

April 13, 2010

dalk ook eendag by my kom koffie drink miskien sal die liefde dalk ook eendag vir my glimlag miskien sal die liefde dalk ook eendag voor my hartkamer staan miskien sal die liefde se hartklop nog hart genoeg wees sodat ek dit kan hoor en die deur oopmaak Liked it? Share it please …

3132….a moment of sextasie

3132….a moment of sextasie

April 11, 2010

deur die vleiland het ons geloop veldblom geruik en gestreel by die opdraande het ons asem gewasem ons borste gehyg teen die kranse het ons knie geskuur teen die natglad pad op die top het ons nie gestop dit was ons moment of ecstacy Liked it? Share it please …

3131….Kill the pothole

3131….Kill the pothole

April 9, 2010

of sien jou gat skip the robot en sien jou gat Liked it? Share it please …

3130….Haai julle twee sweetie pies…hier is julle gedig .JULLE is Sweet ,Lipleklekker ,Stroopsoet .

3130….Haai julle twee sweetie pies…hier is julle gedig .JULLE is Sweet ,Lipleklekker ,Stroopsoet .

April 8, 2010

kom saam na sweetland as jy kan sweets soos ek kan sweets dan is jy my sweetheart Liked it? Share it please …

3129….My brandhart

3129….My brandhart

April 8, 2010

brand van verlange brand van begeerte brand van jammer brand van seer Wat sal ek op jou papier los kom vat my hart ek dink dit sal cool wees Liked it? Share it please …

3124 die herder is de bliksem in

3124 die herder is de bliksem in

April 7, 2010

die aasvoels was netnou nog net spikkels gewees hy het net ‘n rukkie gedut hy kyk na die gevrete karkas sy lam verskeur terwyl hy castle in die hand in die koel geskuil het hy doelskop die 20 blikkies 2010 ‘n wenner hy loop Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte