Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
3127….The tiger

3127….The tiger

April 6, 2010

Lenig en vinnig sluip die tier through the jungle green eyes alert , aware the jungle awaits the roar of victory die doodsroggel weerklink after the kill they swarm towards die dood lok die aasvreters die luiperd draai minagtend om disgusted the tiger abandons the rats and mice can enjoy a lesser kill the tiger …

3126….God se horlosie

3126….God se horlosie

April 6, 2010

Ja jy is nog jonk en fris spiere en tattoo gewys nagtyd, joltyd ,rooioog die klok se tik verdwerg die nag se tyd nou so flou die jol gou verby die tweeling nie verwag skyt dag na dag die klok teen die muur botteltyd elke uur jy wens die tyd is om sodat girly se …

3127….Spikkeltjies teen die blou …Vir Anemos

3127….Spikkeltjies teen die blou …Vir Anemos

April 6, 2010

ons sweef op die winde rond ons deel die blou swiep verby in vlug ons weet ons woorde weggevoer deur kuberwind maar jy my spikkeltjie draai hoog daar bo rond ek hier onder jou gewillig prooi Liked it? Share it please …

3125….Spesiale liefde….Jy mens

3125….Spesiale liefde….Jy mens

April 6, 2010

Liefde is nie seks nie seks is nie liefde nie maar liefde is mens en mens is liefde mens is in ons lewens die lewe is mens ons kan lewe as ons mens is as ons hartstaal kan praat dan het ons n hart dan is ons mens ons kan mens sonder mense kan ons …

3122….Ek wil jou verf….ek is nie beperk nie!

3122….Ek wil jou verf….ek is nie beperk nie!

April 6, 2010

Met hale van my kwas verf ek jou soepel lyf met hale van my kwas skets ek jou blou blink oog met hale van my kwas skets ek jou rondings rond met hale van my kwas skets ek jou vrou se donker lok met hale van my kwas skilder ek jou borste rond vrou van …

Waarom eet ek elke jaar jou koek

Waarom eet ek elke jaar jou koek

April 5, 2010

Omdat jy wat nie juis kan bak nie maar elke jaar al n week voor my verjaarsdag begin oefen om koek te bak Jou entoesiasme ken geen perke jy belowe my elke keer dat hierdie koek baie spesiaal gaan wees ek verduur maar die traffic gedurende daai week maar sien tog uit na wat hierdie …

As jy mooi aantrek

As jy mooi aantrek

April 5, 2010

En jy sit ure voor die spieel en jy sit liprooi aan en jy sit lekkerruik parfuum aan en jy kom hoehak skoen aangetrippel dan weet ek , dis net vir my as jy jou arms oopgooi en my welkom dan weet ek , en jy waarom ons soveel paarties gemis het ! Liked it? …

n AFRIKANER HET gesterf

n AFRIKANER HET gesterf

April 5, 2010

Doodgekap weerloos was hy sy laaste woorde vergewe hulle DIE EGGO weerklink oor ons geliefde land SAL GOD hierdie keer ons red Sal God ons die woestyn pad laat loop Sal God vir ons water gee om te leef om ons verskeurde harte te troos Ons volk staan weereens voor die deur die deur van …

n wens vir my vriendin

n wens vir my vriendin

April 5, 2010

Omdat ons net vriende is kan ek maar vir jou se jou om helsing is raar jou woorde suiwer jou gedagtes deel openlik my ontvang hart juig waar o waar kan mens suiwer deel in lag ware menswees en vreugde gedeel met vreugd en glinsteroog my vriendin ons sal weer deel die vreugde deel van …

My lewensmaat

My lewensmaat

April 5, 2010

Nou eers besef ek waarom ek jou gekies het nou eers besef ek waarom jy my gekies het ons was jonk en hitsig gewees hormoon was aan die orde van die dag n gevry oral in die huis sonder toesig dit was lekker dae maar die natuur roep n eersteling sal welkom wees n tweede …

Met my vingers tas ek

Met my vingers tas ek

April 4, 2010

My hand gly oor jou lyf ek is haastig om te ontdek wat jy so lank wegsteek glad voel ek jou wat jy nie wou eers gewys het nie Liked it? Share it please …

Kom ons kus

Kom ons kus

April 4, 2010

Kom druk jou mond teen myne sodat ek jou sagte lippe kan voel Kom druk jou mond teen myne sodat ek jou skugter tong kan voel kom druk jou mond teen myne sodat ek jou laaste soet woorde soos heuningstroop kan aflek en jou proe Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte