Spotprentjie…
Was dit jy gewees wat die kysbriefie teen die bord geplak het wat die droebrood kosblik op juffrou se tafel gesit het jou duiwelslaggie het weerklink jy het dit geniet om te verneder toe ek rugby kaptein geword het wou jy deel in die glans maar kysbrief en kosblik het my weerhou maar jou hormoon …