Die wasmasjien
Jy gooi als wat ruik asl wat gekreukel is als wat seer is als wat pyn, frustreer,twyfel,sleg is,en ongesond is in die wasmasjien Omo, Skip of Surf kan jy kies na jare se gewas kan jy dalk skoon uitkom as jy genoeg staysoft gebruik het kan jy saghart uitkom sag vir jou liefdes maat die …
Die hormoon van verwagting
As die hormoon van verwagting in die lug rondswem en jou strike dan het jy min verweer elkeen van ons droom van die sexy hom van die sexy lyf die wit tand smile die engel lag maar hormoon is genadeloos wat jy verwag gaan jy kry die 24 jarige sexy ou begeer die 52 jarige …
WOES
Dit was lag en blinkoog aand gewees glasies vol en en glasies leeg gewees mettertyd het dit woes gezoem digters gemoedelikheid het oorheers gehug, gedruk, gekus, gekwes ? die naby,mens, was gedeel, gewaardeer ons taal word gepraat die bye het gezoem nuwe woorde word gebruik ou woorde word opgegrawe spens,moerkoffie,vuurherd klop, disselboom ,stuitigheid en soo …
Die maangodin glimlag skalks op die rand van die groot krater
Sy sit en treur op die rand van die groot krater manos eeue lank wag sy al op sy koms in die middel van die krater plof dit neer opgewonde sien sy die stofstreep wat op haar afpeil apollo robot stop voor haar draai sy rug op haar en vou sy sonpanele oop maangodin se …
Die sterre vonkel vanaand
Die kosmiese winde het die sterstof uit hulle oe gewaai hulle vonkel helder en vrolik kletsend word maskara en rooilip aangesit vol verwagtig dat n eensame komeet sy pad tot hier sal vind ai die vrouegeslag is maar oral dieselfde selfs tot hier aan die einde van die heelal Liked it? Share it please …
My sonstraal
Ek wil graag jou sonstraal wees ek ken jou al maar jy sien my nie ek wil op jou warm lyf rondgly en elke vierkant neutbruin inkleur jou sweetdruppels les my dors jou sout droog my mond jou sweetdruppels les my dors ek drink van jou lewensvog voordat ek die dag verlaat more soek ek …
Ek wil jou iets vra, maar was nog altyd te skaam gewees
Jy het n moesie op jou voorkop jy het n moesie op jou neusie jy het n moesie op jou kennetjie maar sê my asseblieftog het jy ook n moesie op jou? Liked it? Share it please …
As jy dit nie oorvertel
Dan sal niemand weet van die onrus in Jerusalem van die gerugte in die strate nie van die gefluister in die kroee nie die prostitute het oorvertel hulle kan enige iets uit n man kry die mense het baie nuuskierig geraak oor die man wat wonderwerke verrig almal het probleme en wil gehelp word maar …