Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Ek kan weer uitstal

Ek kan weer uitstal

March 4, 2010

Die romantiese somer die erotiese somer die ek het gewys somer begin verdwyn op die horison die winterwind waai hals versteek dy bedek n depo tyd lê voor niemand sien kan nie begeer maar die wete ek kan weer uitstal n skrale troos Liked it? Share it please …

As ek daaraan dink

As ek daaraan dink

March 4, 2010

Die weemoedige herfswindjie kielie oor my wang en koel die warm van die somer die bontbruin blare warrel om my voete rond die mooi om my begin dood hoe ver is my herfs die koue warrel op my wang vertel dit is nog nie winter nie dankbaar kyk ek op en sê dankie ek weet …

As die miskruier op jou kop rondloop dan moet jy weet jy is diep in die kakkies

As die miskruier op jou kop rondloop dan moet jy weet jy is diep in die kakkies

March 4, 2010

En jy sukkel om asem te haal dan moet jy onthou as jy jou met semels meng dan vreet die varke jou op Liked it? Share it please …

Die fet engelkie

Die fet engelkie

March 2, 2010

HY sit die 70 kg ou by die 120kg meisie hy sit die hakelaar by die debat meisie hy sit die 50 jarige dame by die 21 jarige ou dit was nie lank nie toe seize sy verskrik stuur sy die boodskap pos sy dit op internet meisies pasop maar hormoon neem oor panties en …

Cupid

Cupid

March 2, 2010

Do you think you would have made a difference you were on honeymoon during te hunting season jy moes die teikens aangedui het maar was nie daar nie toe skiet die ram n tarentaal en die haan n valk die vark n miervreter die muishond n volstruis dit was n moerse deurmekaarspul jy het jouself …

Mr dream maker send me a dream for tonight

Mr dream maker send me a dream for tonight

March 2, 2010

Miskien te laat vir vanaand maar hou dit oor vir more mr dream maker mr heartbreaker i dont want to be lonely tonight you promised me a dream you gave me a scream in my wildest dreams it could never have happened MR dream maker am i just a number on your scorebord i believed …

Ek is nie n knaagdier nie sê sy maar wragtag ..

Ek is nie n knaagdier nie sê sy maar wragtag ..

March 2, 2010

AS jy nie nou die garage skoonmaak nie sal ek bly knaag ! Liked it? Share it please …

Liefde is …waar jy dit vind

Liefde is …waar jy dit vind

March 2, 2010

Die vyf rand in goeie geloof gegee aan die bedelaar vir dop of kos jy sal nie weet maar jou hart was goed die smile in die mall is vreemd vir jou dit was uitreik jy het nie geweet dit was mens die paartjie in mugg @ bean is vasgevang in gesprek in toekoms gesprek …

Hoeveel jare het ons al agter die blad , hoeveel is ons al oor ons tyd

Hoeveel jare het ons al agter die blad , hoeveel is ons al oor ons tyd

March 2, 2010

Die readers digest het n staande artikel oor points to ponder gehad in ons lewens is daar ook sulke stopstrate waar ons moet wag en dink gaan ons links draai , gaan ons, regs draai gaan ons vorentoe ongeag of gaan ons reverse ons kan nie , daar is motors agter ons gaan bots ,ons …

Naas GODSLIEFDE is MENSLIEFDE. Wie van ons kan dit ervaar , of praat ek nou tjol

Naas GODSLIEFDE is MENSLIEFDE. Wie van ons kan dit ervaar , of praat ek nou tjol

March 2, 2010

Mens liefde is om iemand te waardeer om eg te wees om aan te raak met respek om saam te lag om seer te deel om vreugde te deel om te vertrou om nie te oorvertel nie om iets kosbaar te koester n vlam van opreg respek se warmte saam te deel om die aand …

as ek kon dan sou ek

as ek kon dan sou ek

March 2, 2010

Vir elke ou n rooi ferrari gegee het as ek kon dan sou ek vir elke vrou n liefman gegee het as ek kon dan sou ek vir elke ou n dubbel verdieping huis met n moerse kroeg en jaQuzzi gegee het vir elke vrou n pragbaba gegee het maar al wat ek mens kan …

Ek wou toe wraak neem maar..

Ek wou toe wraak neem maar..

March 1, 2010

Toe die .38 afgaan spat die bloed ek kon nie en het net sy linkeroor afgeskiet DIE WRAAK KOM MY NIE TOE NIE sê GOD onthou jy nog toe jy verkeerd gedoen het het EK die lood gekeer sê GOD ek kan net sê: dankie ek glo aan die vergewing van sondes die wederopstanding van …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte