Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Hoe neem jy wraak

Hoe neem jy wraak

February 28, 2010

wanneer jy op jou rug lê en jou "vriend" staan met die mes agter sy rug en vra waarom het jy gegly hy het die olie op die vloer gegooi sy oe het gerek toe die .38 afgaan dit help nie om n ou jakkals te doublecross nie Liked it? Share it please …

Skryf jy traangat

Skryf jy traangat

February 26, 2010

Sonder emosie skryf ons nie dit besef alle digters maar wie gaan ons traangat stories luister sekerlik n paar wat meeleef ! maar waar kom ware dig in ek weet nie maar hart uitstort help mense se dinge in geheim hulle dink hulle is slim harts geheime is nie goedkoop nie Liked it? Share it …

Ons skryf vulger

Ons skryf vulger

February 26, 2010

Om aandag te trek waarom ? ons kan nie iets beters uit onsself voortbring nie die lewe verwag moord, doodslag ,vernietiging opgesom die geldmag oorheers meer en meer , ons betaal vir n veilige pad , wag 10 weke vir herstel Liked it? Share it please …

Geraamte

Geraamte

February 26, 2010

Ons bou spiere en flex die meisie kyk en wens as ek maar onder hom kon lê sal ek plesier kon hê maar misgus sou sy hê sy skelet was maar skameel geklee die kis al gereed vir spier plesier Liked it? Share it please …

Kan ek jou bitch wees

Kan ek jou bitch wees

February 26, 2010

ek weet as ek drip is ek everybodys bitch maar ek sal hardloop vir jou as jy my vang sal ek buk vir jou maar jy was te stadig gewees die doberman reun het my gedek hy was groot gewees my pyn was groot eks maar n worshond klein die pyn wat voorlê sal te …

dink jy die lewe is altyd pret

dink jy die lewe is altyd pret

February 25, 2010

as jy die oggend fris en vars die kantoor instap en lagbek almal groet verwag jy ten minste n groet maar die suurdrywe groet nie eens jy betree die baas se kantoor met n smile hulle dink jy wil die ou bed hy smile maar net en dink aan die papiere begin ritsel , hier …

Ons was vals al die tyd

Ons was vals al die tyd

February 25, 2010

Ons het vir jou gesmile en dankie gese vir jou goed n kans in die lewe het ons nou ons kan lewe ons kan ons eie greenpatch kry ons kan bome plant en vrugte eet maar toe word ons gulsig en wil jou bome ook eet maar ons het nie geweet van die vuur van …

Die ergste wat ooit met n mens kan gebeur

Die ergste wat ooit met n mens kan gebeur

February 25, 2010

As jy die een wat jou vertrou in die rug steek jare se vertroue nie erken fortuin word nagejaag die wilde waters van die lewe sleur jou mee jy het gedink baie geld gee mag , maar nie eerlik verdien waag in die doodse mag die geldmag sal jou lot verseel die prys is klaar …

Ek lewe vir nou

Ek lewe vir nou

February 24, 2010

jy sê ek is mooi jy sê ek lag lekker jy sê ek thrill jou jy sê ek is n dish maar na al jou gevlei dink ek jy is nog steeds n fokken chancer Liked it? Share it please …

Niemand het my nog so iets vertel nie

Niemand het my nog so iets vertel nie

February 21, 2010

As ek jou nie vertel het nie ek kan nie stilbly nie ek sal moet vertel vertel asseblief sodat hy ook kan weet dat ek hom lief het Liked it? Share it please …

Die son gee liefde

Die son gee liefde

February 21, 2010

Onvermoeid skyn die son elke dag die son gee warmte in jou hart die son se strale speel sagwarm oor jou lyf die son laat die bome groei die son verskaf vreugde as jy in die lig van die son lewe kan jy n sonstraal wees wat ander lewens kan verlig Liked it? Share it …

Die lekkerste paai

Die lekkerste paai

February 18, 2010

Honger is ek vanaand ek kanniekook nie die geur van jou pie kom aangewaai is jy by vat jou paai en waai : te kru vir my Pie en slaai te glad vir my Ek vat my pie en waai Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte