Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Nuwe digters , komaan gee hulle n kans om talent te plaas , maar hulle moet besef die lewe is wreed en onregverdig

Nuwe digters , komaan gee hulle n kans om talent te plaas , maar hulle moet besef die lewe is wreed en onregverdig

February 18, 2010

SO WAAROM GEE ONS HULLE NIE N KANS NIE ? Liked it? Share it please …

Hoe meer tree jy gee

Hoe meer tree jy gee

February 18, 2010

hoe nader kom jy jare al stap jy sy pad by die kruispad het jy haar saamgesleep listig, met stroop bek die prentjie ingekleur het sy geglo dit was lente al die veld was vrolik maar die slang het gewag en my vrolike vinkie gevang dof is haar oe en pyn is haar hart die …

To the happy hunting grounds we go

To the happy hunting grounds we go

February 18, 2010

Gereed met pyl en boog die wat verbykom is te maer die wat verbykom is te vet die wat verbykom se voete is vuil die wat verbykom se horings is gekraak het nie goeie maniere nie so gaan dit jaar na jaar nie een word geskiet nie maar wat van jou waarom is jy nog …

Wanneer die aandwind begin waai…

Wanneer die aandwind begin waai…

February 17, 2010

wil ek na my parfuum berg gaan ek moet oor haar heuwels loop voordat ons saam die bosse versteur menig ‘n seder het ons gevel ons het al opgehou tel Liked it? Share it please …

Kom loer in by n huis van die lewe

Kom loer in by n huis van die lewe

February 17, 2010

By huis nommer 3 is dit skemer in die flou lig sit ‘n vrou met ‘n baba wat tevergeef suig aan haar lee bors sy het twee dae laas geeet ‘n lee melk bottel le op die vloer my keel krap ek loop in harsteer land, swaarkry land ongelukkig land daar is nog 47 huisies …

Jonathan Livingston Seagull

Jonathan Livingston Seagull

February 17, 2010

Treurig sit jy op my stoep en wag Jou swartblink oe star jou swart en wit vlerke gespan vir vlug die winde van hartseer het jou tot hier laat vlieg groener weivelde het hulle gese meer wyfies slim en trim oor die ashope het net maar verwilderde wyfies gevlieg om in die stront wat die …

El wil jou vlees deel

El wil jou vlees deel

February 17, 2010

so dink jy so dink ander ek wil net ‘n hartkamer by jou huur ek wil nie jou hart beset jy het my alreeds belet ek wil net na jou hartklop luister ek wil net hoor die lied wat jou hart sing ek wil net na jou hartklop luister ek wil net hoor die lied …

N vreugde oomblik.. Vir Gert

N vreugde oomblik.. Vir Gert

February 17, 2010

Die flenterklere ou man by die robot hou sy beker vir lewende water vir genade water die R5 klink in die lee blik jou offer in goeie gees is maar net jou druppel uit jou emmer saad een korrel gee nie n oes nie maar net n eendag brood Liked it? Share it please …

Van my gedigte ,:::Het ewigheidswaarde, En kan n verskil maak , As die MENSE , dit daarvoor lees !

Van my gedigte ,:::Het ewigheidswaarde, En kan n verskil maak , As die MENSE , dit daarvoor lees !

February 17, 2010

Die volgende gedigte is van belang Die vuur , Jesus min Ek het geslaap Is ek dink is van belang Het ewigheids waarde My MOET LEES gedigte vertel Liked it? Share it please …

Nuwe digters Bring vars bloed , rooi bloed , wat opgeslurp word deur , dig uitgeputte digters , Let go , they deserve a chance

Nuwe digters Bring vars bloed , rooi bloed , wat opgeslurp word deur , dig uitgeputte digters , Let go , they deserve a chance

February 16, 2010

Jy mis die pêrels die nederig skrywe van die nuwes vertel dalk beter BERG Liked it? Share it please …

Die masseur

Die masseur

February 16, 2010

ek reis ook so adverteer hy afgeskeep bel sy hom gekry in die star kolom ‘n stel spierwit tande met bruin gesig smile by die voordeur die warm kamer stoom nog klam die deur het skaars geklap toe begin hy haar linkeroor masseur toe begin hy haar linker klein toonjie masseur sy begin toe opgewonde …

Hoe die lewe gebeur . n moet lees gedig !

Hoe die lewe gebeur . n moet lees gedig !

February 16, 2010

vierkantig gebox in rye geplak blok vir blok staan die huisies die deure oop lyk soos wink ek kyk by die eerste deur in om ‘n tafel sit drie maer kinders en brood eet die ma sit leegoog en kyk die pa vreet steers en sluk uit die halfjack klippies ek sluk swaar en stap …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte