Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Eva O Eva

Eva O Eva

February 16, 2010

sy sit onder die appelboom bont kombers uitgesprei haar mandjie vrugte volgepluk haar halslyn gekoop in spanspek tyd volrond en wit gevul met liefdesmelk om Napoleon Boneparte Alexander die Grote en George Washington te laat sneuwel hulle het egter te laat gekom sy stal haar vrugte uit sy kan nie wag nie en nooi my …

Ek het geslaap maar my hart het wakker gebly < :::n MOET lees gedig

Ek het geslaap maar my hart het wakker gebly < :::n MOET lees gedig

February 15, 2010

sê sy vir die man wat sy liefhet naand my beminde my duif sê hy sy was so opgewonde dat sy nie verder kon slaap nie die man wat sy liefhet is hier by haar As jy verder wil lees maak jou kruisboek oop by Hooglied 5,en gaan op reis saam met die lied van …

Jesus min my salig lot : n Moet lees gedig

Jesus min my salig lot : n Moet lees gedig

February 15, 2010

Spoegbek oop kleuter sing God hoor hoe ons kan sing ons geloof in U is groot o Heer al is ek nog min maar mens Jeesus min my saalig lot al is ek nog maar kind Jesus het ek klaar gevind ( n knopsluk uit kinderdag was my ma se gunsteling my aan die slaapsing …

Die vuur wat nooit geblus kan word nie. Is die lewensvuur hier binne mens. ::: n MOET lees gedig

Die vuur wat nooit geblus kan word nie. Is die lewensvuur hier binne mens. ::: n MOET lees gedig

February 15, 2010

Lank lank gelede het God jou vuurhoutjie getrek en daar was hitte en dit was jy Liked it? Share it please …

vrou vertel vrou > vertel > vrou >

vrou vertel vrou > vertel > vrou >

February 15, 2010

die storie het almal gou gehoor want vrou vertel > Liked it? Share it please …

Woes is n merrigorownd

Woes is n merrigorownd

February 14, 2010

waar elkeen sy wys kan wys maar as jy nie opklim nie waarom moet ek terugkom gewoes tot die punt soveel kere Liked it? Share it please …

Kom reis saam met my

Kom reis saam met my

February 14, 2010

Na die sand van dubaai na die wilde waters van die amasone na die swamps van namibie na die waterval van augrabie na die punt van die kaap na die everglades van die U S A waar tyd forever waits kom reis saam met my waar tyd for nobody waites Liked it? Share it please …

Op die jetstream

Op die jetstream

February 14, 2010

Gly ek my lewe voort op die jetstream voort exciting, envigoriting ek gly op die jetstroom maar nadat ek geland het wie kan so exciting wees ! ek gly op die jetstream Liked it? Share it please …

Jy bly altyd 18 vir my

Jy bly altyd 18 vir my

February 13, 2010

op 14 is ons gekys op 15 het ons ge tennis op 16 was jy tamboer poppie op 17 was jy nog kuis op 18 skei ons paaie maar jou laaste 18 smile steek vas in my digters memory kop ek droom 14 15 16 17 18 net wanneer ek wil Liked it? Share it …

Liefste katliefhebber,kry liewers n hont

Liefste katliefhebber,kry liewers n hont

February 12, 2010

n hont volg jou orals n hond kan blafpraat n hond kan stertswaai happy wees n hond kan sagkreun as hy op jou skoot lê n hond het sagte groot smeek oe wil jy my nie hê nie ek was al baie kere n hont genoem Liked it? Share it please …

Weet jy wat verlang is

Weet jy wat verlang is

February 12, 2010

Om terug te dink aan poppie dae blinkskoen dae tekkie dae hoe hak dae huppel dae skool klaar dae jongvrou die wêreld wag my kind my kniee is deurgebid vir jou Liked it? Share it please …

Endless days

Endless days

February 12, 2010

Ek sit en wag ongeduldig en tel die dae af miskien hierdie keer niemand gaan my keer verlede jaar se oes het op die land verdroog ek wag endless days endless nights Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte