Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Die woord skommelaar

Die woord skommelaar

February 12, 2010

As jy alleen is dan skommel jy woorde soos sit jou arms om my nek soen my op my bek hou my styf was jy is so seksi woes my hare moet nou nie so snaaks wees nie fok jou sê die winkelpop ek is nou gatvol vir hierdie speletjie elke aand Liked it? Share …

Maalstroom van die lewe

Maalstroom van die lewe

February 12, 2010

ons tuimel ons rol ons huil ons tol ons lag n slag blinkoog tuimel ons hartseer tuimel ons ons is maar net tuimelaars in die sirkus van die lewe Liked it? Share it please …

Die woordswaard sny diep

Die woordswaard sny diep

February 12, 2010

Kerf my hart bloeiend lê ek en spoeg bloederige woorde uit sal nie weer nie het nie geweet nie ek weet ek verdien dit maar jy verstaan nie… die geroggel hou op maar die smagwoorde Ek het jou lief het sy nie gehoor nie sy lig weer die swaard Liked it? Share it please …

My sweetheart vriendin…vir Anemos

My sweetheart vriendin…vir Anemos

February 12, 2010

Van die begin af het ons geweet ons gaan net kys ons hots was maar net milo and your low vrienskapstemperatuur wat loer op die horison die glinster in ons oe die skater in ons lag is loodvry maar laat ons harte warm klop daarom is jy my sweetheart vriendin Liked it? Share it please …

Herfshart

Herfshart

February 12, 2010

Die koel herfswind waai deur my hart jy kyk verby my na die kleur bome vir jou is ek maar net n dooie tak sonder blare sonder kleur Liked it? Share it please …

A brand new tomorrow

A brand new tomorrow

February 12, 2010

Dit is wat op jou wag die dag na sondag a brand new tomorrow maak nie saak wat sondag gebeur het nie Liked it? Share it please …

Fanklub..

Fanklub..

February 12, 2010

Almal is welkom om n fan saam te bring n fan wat draai n fan wat waai sommer enige fan al is die draad al hoe verweer Liked it? Share it please …

Tussen S26 en mastrubasie

Tussen S26 en mastrubasie

February 12, 2010

Lê ons golgota wie van ons is bereid om die heuwel te klim al lyk dit soos n berg van sonde dade gestapel op die kruin staan die kruis van vergewing die kruispad van jou lewe Liked it? Share it please …

Ek stuur vir jou my digtershart

Ek stuur vir jou my digtershart

February 12, 2010

Om my hartklop gedigte te lees om jou hart te ondersoek om saam te leer dig ek stuur my hart om jou te heel ek stuur my hart om jou hart te deel Liked it? Share it please …

Tussen die sand en die see. vir Rools

Tussen die sand en die see. vir Rools

February 12, 2010

Speel die skuimbranderkies om ons enkels dieper,tot by die knie het ons dit gewaag die parmantige krul branders het ons platgeslaan en gerol jare lank het ons saam gebrander op blouberg se strand ons maatband gesmee toe het jy nie meer opgedaag nie alleen het ek die branders gedurf seer alleen alleen sardiens gevang alleen …

Bring jou Tomahawk

Bring jou Tomahawk

February 11, 2010

Na die Bison vlakte waar die versies huppel bring jou tomahawk na jou tepee en skryf n paar versies wat dragtig van vreugde is Liked it? Share it please …

Jollyf….Joulyf….Jollyf

Jollyf….Joulyf….Jollyf

February 11, 2010

Sexy plankie jollyf dankie dat ek jou kon wankie Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte