Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Kom na my

Kom na my

February 11, 2010

waar die wind saggies oor ons dwarrel waar die sandkorrels teen ons nat branderbene vaswaai waar ons skefiesoog die son op die sand nagsê jou vat vertel my die nag het so pas begin Liked it? Share it please …

Rooilip soen

Rooilip soen

February 11, 2010

Jou rooilip sit op my wang jou parfuum kuier in my nek jy is heeldag by my Liked it? Share it please …

Kaalgat vir vandag

Kaalgat vir vandag

February 10, 2010

Ons strip ons wys ons sien die boud wat dril ek gril is dit al Liked it? Share it please …

Ma spinnekop is al gatvol vir die spinnekop kindertjies wat heeldag op die web sit

Ma spinnekop is al gatvol vir die spinnekop kindertjies wat heeldag op die web sit

February 10, 2010

Sy skop hulle een vir een van die web af dit lyk soos stralers wat opstyg vanaf o. t. Tambo lughawe elkeen met sy eie wit wolkie stertjie Liked it? Share it please …

My dagga plantjie, My marijuana boompie

My dagga plantjie, My marijuana boompie

February 10, 2010

Eensaam was jy jou vrug ryp vir pluk op die kronkelpad het ek jou gevind honger het ek jou gepit jy vat my na daggaland jy wys my die wit wolk waar ons sweef en liefde maak jy gee my jou vleiland biesies en al my daggapit ek is lief vir jou ek is verslaaf …

3000,3000 Mag God my stem nog nie stilmaak nie , Mag ek op 61 nog tyd oor hê

3000,3000 Mag God my stem nog nie stilmaak nie , Mag ek op 61 nog tyd oor hê

February 10, 2010

Mag die lewensvreugde wat deur my are bruis nooit vergaan nie terwyl ek nog op aarde ruis waarom al hierdie woorde in my skoot gegooi soos n kleuter het ek gespeel en kindersin gemaak hulle het gesmile ek het gekruip en knie gebloei treetjie vir treetjie het ek die nuwe wereld betree kommentaar soos min …

Tussen die berg en die see , lê daar n moerse diep vallei, waardeur ons almal moet gaan

Tussen die berg en die see , lê daar n moerse diep vallei, waardeur ons almal moet gaan

February 9, 2010

die mis van die diere moet ons deur die reen van trane moet ons weerstaan die sis van slange maak ons skrik die gebrul van die leeu skrik ons die gif van die appel huiwer ons die glans van goud verblind ons ons nerf die knie as die klippe gly maar ons laaste tree is …

Is jy ook so leeg soos ek

Is jy ook so leeg soos ek

February 9, 2010

Ek het jou geld gegee ek het jou huis gegee ek het jou my hart gegee ek het jou my kar gegee nou sê jy jy stel nie belang in bankrot liefde nie jy het my niks gegee nie Liked it? Share it please …

As die rooidag breek

As die rooidag breek

February 9, 2010

Wil ek in jou arms wees om dan traag op te staan uit jou kokon van vrugbaarheid waaraan jy die hele nag gespin het Liked it? Share it please …

Ek wil kom nesmaak in jou hart

Ek wil kom nesmaak in jou hart

February 9, 2010

n eier lê in elke kamer sodat ons liefdeskinders kan groei op rooidons veer Liked it? Share it please …

Die jagsseisoen eindig sondagnag

Die jagsseisoen eindig sondagnag

February 9, 2010

Daar word koorsagtig voorberei sy dek die tafel alles rooi selfs die cabernet net so oud soos sy die jagmes versteek sy tussen die blomme sy klop so ferm soos sy druk sy cabernet so oud soos hy die rooiwyn meng die bloed borrel slymerig sy sit haar jagmes terug tevrede met haar prooi trek …

Die half kaal harte

Die half kaal harte

February 9, 2010

Wat op die veld van die liefde speel gebruik hulle lywe as lokaas wanneer hulle langs jou hart lê suig hulle totdat jy leeg is en vrek van bloed armoede Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte