Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Sy is vurig

Sy is vurig

February 9, 2010

Haar kernreaktor het jy aangeskakel witwarm het sy geword het jy nie geweet jy speel met n atoombom Liked it? Share it please …

I rest my case

I rest my case

February 9, 2010

Dit help nie jy gaan probeer nie sy het my hart al lankal onder hande al mik jy vir my dit sal nie help nie sy en my hart gaan saterdag Avatar kyk vir die 10 de keer Liked it? Share it please …

Boat on the river

Boat on the river

February 8, 2010

Is een van my gunstelinge maar hier in die woestyn moet ek kameel ry my spore agterlaat ek hoor die geruis van die bergstroom maar dit is slegs die geruis van my bloedstroom wanneer ek aan jou dink Liked it? Share it please …

Sy vlek haar hartkamers oop vir my

Sy vlek haar hartkamers oop vir my

February 8, 2010

Bruisend lei sy my by die hand tot by haar eerste kamer keurig met appel teels hier gaan ons vreet sy sleep my huppel na die sitkamer hier gaan ons chill en wyn sy sleep my hygend na die purper kamer kom drink die waterbed hou 10,000 liters jy sal in hierdie woestyn nooit dors …

Ek sal my hart oopvlek vir jou

Ek sal my hart oopvlek vir jou

February 8, 2010

Ons sal deur my hartkamers stap en kies hoe ons dit gaan dekoreer vir herfs of winter vir lente of somer sodat die seisoene ons nie verweer nie Liked it? Share it please …

I rest my kys

I rest my kys

February 8, 2010

Jy hardloop so vinnig ek kan amper nie byhou valentynsdag is gelukkig net 24 uur lank Liked it? Share it please …

Ek stuur vir jou my hart my digtersvriendin om veilig te bewaar

Ek stuur vir jou my hart my digtersvriendin om veilig te bewaar

February 8, 2010

Tot volgende jaar want dit is nog kliphart na laasjaar se seer Liked it? Share it please …

Haar lag reik tot my oor

Haar lag reik tot my oor

February 8, 2010

my mond is droog ek het haar gesien sy het verby gegly haar glimlag ver verby ek sien jou onbereikbaar ek kan die bande wat jou bind nie sny nie ek kan jou nie verlos as jy nie wil nie ek sien jou begeerlik onbereikbaar Liked it? Share it please …

Neem n foto

Neem n foto

February 8, 2010

Van my alleen waar ek lag waar ek huil waar ek dikbek is waar ek verlang maar al die lelik kan jy mooimaak met kwas en kultuur ek lyk dan dalk mooi vir jou Liked it? Share it please …

Straler spore. Vir Anemos

Straler spore. Vir Anemos

February 8, 2010

As jy stort en lekker ruik aansit jou lag jou lyf jou lief saamvat jou tas pak en uitwiel dan sluk ek swaar die woestynwind kom sand op my wang twee spore verlang alreeds daar Liked it? Share it please …

Die lied wat die beetle laat rock het

Die lied wat die beetle laat rock het

February 7, 2010

Wanneer ek die lied hoor dan bons my hart ons het so gevroetel dat die shocks getwiet het Liked it? Share it please …

Ek hoor nog jou stem in die naguur

Ek hoor nog jou stem in die naguur

February 7, 2010

Maar jy is al jare weg waarom hoor ek jou nog omdat ek jou nog steeds liefhet Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte