Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
As die kamerdeur agter ons toeslaan

As die kamerdeur agter ons toeslaan

February 7, 2010

dan trek die kinders die toilet sodat hulle die gil en jil nie moet hoor nie dit raak nou al afgesaag Liked it? Share it please …

Soos vingers wys die kaal takke hemelwaarts

Soos vingers wys die kaal takke hemelwaarts

February 7, 2010

dit kraak soos die takke sterf en helwaarts tuimel om veras te word of om verras te word ons wieg in die bitterkoud gaan ons nog n seisoen lewe Liked it? Share it please …

Ek het gewag

Ek het gewag

February 7, 2010

Dit is baie laat al die jare het ek gewag ek het langs jou gebly Liked it? Share it please …

Dit maak nie saak nie

Dit maak nie saak nie

February 7, 2010

En ek moet in reenland koudland bly dit maak nie saak waar jy bly nie as jy Jesus ken maak dit nie saak waar jy bly nie Liked it? Share it please …

Stuur my jou kussing

Stuur my jou kussing

February 7, 2010

Dit was n moerse groot kussing met n moerse engeltraan Liked it? Share it please …

Ek drink eerder 3 pille

Ek drink eerder 3 pille

February 7, 2010

Voordat ek moord pleeg sluit die deur en tuimel die donker dieptes in Liked it? Share it please …

Skakelaar

Skakelaar

February 7, 2010

Ek tas in die donker rond ek kry nie die skakelaar nie is dit hoe n mens aan jou einde kom Liked it? Share it please …

Die tyd is nog nie ryp nie

Die tyd is nog nie ryp nie

February 7, 2010

Dit is die derde keer dat hy haar vra Sy lag net en sê die tyd is nog nie ryp nie Liked it? Share it please …

Sy staan voor my deur

Sy staan voor my deur

February 7, 2010

Met haar lang nat sliethare twee verskrikte kinders klou aan haar bene vas haar oe smekend ek is terug sê sy ek sê dankie my God ek het so lank gewag Liked it? Share it please …

Die tydjie wat ons saam kon sonneblom

Die tydjie wat ons saam kon sonneblom

February 7, 2010

die tydjie wat ons saam kon doen die son het oral geskyn selfs tot in die donkerste hoekie kon ons mekaar altyd sien die bliksemstraal het geslaan die geel blare verstrooi die bliksem se naam was lieg Liked it? Share it please …

Ek sien weer die blomme

Ek sien weer die blomme

February 7, 2010

wanneer jy lag die son skyn weer in my lewe maar as jy huil pak die donker wolke totdat jou trane reen die reenboog vertel Liked it? Share it please …

Nie meer elke aand kom woes jy my hare

Nie meer elke aand kom woes jy my hare

February 7, 2010

kom sit jy by my nie woes jy my hare nie nie meer elke aand natlek soen jy my nie jou naam op marmer geskryf nou nie meer elke aand nie Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte