Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
jy moet

jy moet

February 7, 2010

Die klein boompie groei in vrugbare grond jy moet oor jou skouer kyk want die ou boom het n nuttelose tak laat val wat n nuttelose jy gaan platval daar is nog tyd om te besin Kyk op Liked it? Share it please …

To catch a falling star

To catch a falling star

February 6, 2010

toe jy nog klein was wou jy n ster geword het jy het sterre in jou boeke gekry op jou voorkop jy het die krismisboom se ster gezoi jy was n ster op die baan jy het sterre in jou oe gekry toe toe die rugby kaptein jou gevra het om te kys ek het …

Wat jy gemis het

Wat jy gemis het

February 6, 2010

n omgee man wat vir jou alleen krakerig n liedjie kon sing n liefjou man wat jou hart liefgehad het n aandag man wat altyd na jou geluister het omdat jy lief met hom gepraat het n hartman wat na die klop van jou hart geluister het en syne kon instel sodat julle hartlik kon …

As ek stip na jou kyk

As ek stip na jou kyk

February 6, 2010

Dan kyk jy na my met een moerse sagoog Liked it? Share it please …

Balmalalmal

Balmalalmal

February 6, 2010

Sy bal is op pad na my grootste ruit ek staan met my dubbelloop haelgeweer en kleiduif skiet Liked it? Share it please …

Die blink motor met die wit linter

Die blink motor met die wit linter

February 5, 2010

die blink motor stop langs die lang bome haar hare waai in die somerbries ‘n nuwe lewe wag soos in ‘n droom gebeur dit hy die toeskouer van dit wat gebeur die blink motor gly weg hy staan tussen die bos bome ‘n bitter koue wind was dit gister of vandag hy draai om en …

Jou warm lyf langer hunkerend

Jou warm lyf langer hunkerend

February 5, 2010

veilig koesterend jou saamsmelt jou voortbestaan jy alleen Liked it? Share it please …

Die ketting aan my enkel

Die ketting aan my enkel

February 5, 2010

Ruk my terug moedeloos kyk ek om my tas vol bagasie ruk my terug ek kan nie voor begin ek kan nie lewe nie Liked it? Share it please …

In die flikkerlig van amandelkers

In die flikkerlig van amandelkers

February 5, 2010

Sien sy hom die blind date met borshaarmat arms veel gehaar sy kry 2de gedagtes sy tande n grynslag in die die dansende amandel flikker sy asem jaag windhond en ruik ook so hy skud sy skild af naak sien sy hom sy arsenaal staar haar aan sy skrik haar nugter sn vlug na moeder …

As jy in my visier kom (valentyn)

As jy in my visier kom (valentyn)

February 4, 2010

Dan wond ek jou vat jou huistoe en verpleeg jou lewenslank Liked it? Share it please …

Die donker kamers van jou hart

Die donker kamers van jou hart

February 4, 2010

word jy bang hier is geen skakelaar om die donker af te skakel skryf jou vrese op wit A4 en die duister word lig Liked it? Share it please …

Met my pen

Met my pen

February 3, 2010

Skryf ek my lewe dit vloei rooi bloed tien duisend woorde vloei n duisend penne my plesier denke vloei verby grense net sommige ken die pad Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte