Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Ek moes snaaks dans

Ek moes snaaks dans

January 31, 2010

wydoop dans hulle sou goed betaal daar was toe geen mense nie hulle het toe net gelag by die videoshop sien ek toe naakgedans hulle het dit ingekleur n hoer van my gemaak my siel verkoop vir niks Liked it? Share it please …

Die jaag is in jou lyf

Die jaag is in jou lyf

January 31, 2010

saggies bewe jy wanneer ek my sag wolkarms om jou vou my bloedstroom woorde wat ek saggies in jou oor fluister maak jou sagsug jou parfuum vat my gees Liked it? Share it please …

Lywe wieg saam met die tromme

Lywe wieg saam met die tromme

January 31, 2010

die duiwel speel die tromme die sweetlywe wieg vinniger en vinniger mis oog kyk hulle na die duiwelstroon vinniger word die pas die drank die boom die tik eis sy tol die duiwel slaan n gat deur die trom hulle sak op die vloer neer die duiwel lag 13 nie sleg vir n dinsdagaand Liked …

My drome is ..

My drome is ..

January 31, 2010

aan skerwe flenters aan flarde verpletter n duisend vlymskerp skerwe wond die wat naaste aan my is ek kan nog deur die gebroke glas sien die vae gesigte van die verlede Liked it? Share it please …

Die hele wêreld kan sien

Die hele wêreld kan sien

January 31, 2010

Van hier af kan hy die hele wêreld sien die ewige aasvoels met hul lang lens kameras wat vrot op die grond is nuus daarbo die karkas forensies afgeneem wurms stank en al hy sien sy trop wei wei naderkom die wyfies pregnant laasjaar se oes hang nog krampagtag aan die lee bors miskruiers en …

Die sondes van gister

Die sondes van gister

January 31, 2010

Die bliksemstrale Flits woedend bokant verskrikte siele die sondes van gister is hier vandag die dag het gekom is hier vandag Liked it? Share it please …

Die ysvrou begin smelt

Die ysvrou begin smelt

January 31, 2010

Jou silhoeet flikkerlig teen die muur die wasreuk n herinnering jou lag ontsnap stram in die flikkerlig jou naaklyf smeek in die skemer jou moeg lyf neem ek in my hande jou slape gestreel staroog versag jou styfmond kus ek jou stywe lippe smelt sag jou skouers klaviersnaar styf gespan ek tokkel n minnelied jy …

My cherry so rooi so mooi so…

My cherry so rooi so mooi so…

January 31, 2010

die cherry glinster blink in die witlig skyn deur die soet rooi vel soet en sappig daar vir my drup van stroop net vir my ek sal eet n cherry per dag Liked it? Share it please …

Honger lê ek teen jou warm bors

Honger lê ek teen jou warm bors

January 31, 2010

Ek snoesel teen jou warm lyf my wang teen jou melkwit sagbors my hand beweeg tot by ek voel die harde nipple ek is honger vir meer Liked it? Share it please …

As jy lus is

As jy lus is

January 31, 2010

die tromme pols die tromslag wat ritmies pomp vat jou verby genot lywe bid vir huppel vleis wat hortend saamswaai met lus Liked it? Share it please …

Erens daarbo is God se paradys

Erens daarbo is God se paradys

January 30, 2010

ek hoor die disco doef ek het gedink dis hier op aarde hoe verkeerd kan n mens wees Liked it? Share it please …

Was ek maar

Was ek maar

January 30, 2010

n swaeltjie of n slak n swaeltjie klief ongebonde deur die lug n slak kruie rond gebonde tot die blaar ek donner rond want geleenthede lê rond was ek maar n hond Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte