Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Jy was n toe boek gewees

Jy was n toe boek gewees

January 30, 2010

Effens verweer met omkrul blaaie ek het jou oopgemaak die woorde in jou hart gelees jy het oop voor my gelê slagoffer van my honger gees ek het jou ingedrink met my pen op jou blaaie geskryf jou woorde gesteel en lee blaaie het ons volgeskryf Liked it? Share it please …

Die sekel ingelĂȘ

Die sekel ingelĂȘ

January 30, 2010

die sekelmaan lê op haar rug 1000 maagde het nie saterdag nag oorleef nie die sekelmaan lê op haar rug Liked it? Share it please …

My pa en captain morgan

My pa en captain morgan

January 30, 2010

I dont wanna play house anymore because my pa bliksem my ma nadat hy saam met sy vriend gekuier het hy se dit is sy beste vriend maar ek verstaan nie hoekom as hy dronk is baklei hy met sy vriend en slaan dan my ma Liked it? Share it please …

Bons bons gons my hart

Bons bons gons my hart

January 30, 2010

Want hierdie vroulike wese het deur die loodomhulsel van my hart gebars Liked it? Share it please …

Jy kan wen!

Jy kan wen!

January 30, 2010

Se die man met die vlugoog ek sit n duisend neer jy het gewen se hy een miljoen potholes Liked it? Share it please …

As ek maar nie in jou oe gekyk het nie

As ek maar nie in jou oe gekyk het nie

January 30, 2010

Dan sou jy nie nou so kwaad gewees het nie jou trane sou binne gebly het maar nou is jy rooioog oor n loveloser soos ek Liked it? Share it please …

H staan vir Hug

H staan vir Hug

January 29, 2010

Ons doen dit nie want ons is bang ons word gesien deur wie , ons is oopoog ons mens net teenoor mekaar moenie bang wees nie eks n hug mens,omhels mens n saamvoeg mens mens wat mens waardeer sonder bang Liked it? Share it please …

Ek het jou gesoen

Ek het jou gesoen

January 29, 2010

Ek moes jou nie gevry het nie jy het in n maalkolk beland wat verby my gekolk het Liked it? Share it please …

Die regte parfuum

Die regte parfuum

January 29, 2010

Die benoud parfuum steur die neus die lekkerruik parfuum sag op die neus die swaar hang parfuum vernietig die neus die ka-ka doeke wat verby wiel is net te veel vir my ek vat my neus uit ek snuif die vars reenwind+ Liked it? Share it please …

n polsende orgaan

n polsende orgaan

January 29, 2010

Wat saamwerk met longe lewer en tong om my te laat bestaan wat ref wanneer my brein hormoon loslaat maar jou rondborste het my gevang in my hormoon jare ons het wild gevry vandag nog laat jy my droom vanaand se hormoon laat my kop draai ek het nie meer honger jare nie Liked it? …

Hy wil net steek

Hy wil net steek

January 29, 2010

Die vrugtevlieg zoem in op die boord van rooiwang maagde veertig steek hy wange verbleek kind van die vrugtevlieg groei in my Liked it? Share it please …

Jy was nie eerlik gewees nie

Jy was nie eerlik gewees nie

January 29, 2010

Jou traanoog vertel ek het nou genoeg gehad jy was nie eerlik gewees sy draai om die nag sluk haar in Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte