Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
As jy n christen is dan lewe jy virewig

As jy n christen is dan lewe jy virewig

January 29, 2010

Snot en trane bloed spuit geween en gekners die leeus grom maar niemand sterf nie as jy n christen is lewe jy vir ewig Caeser het dit te laat uitgevind Liked it? Share it please …

Sweet Jesus show me what i have to do

Sweet Jesus show me what i have to do

January 29, 2010

Help my om nie in te gee as hy sy hand weer by my bloes insteek Liked it? Share it please …

Ek ruik haar killer parfuum

Ek ruik haar killer parfuum

January 29, 2010

Sy staan net agter my ek probeer keer maar die dier in my neem oor Liked it? Share it please …

My bokkie as jy wil

My bokkie as jy wil

January 28, 2010

dan sal ek met jou kys ons is nog vanaf kindertyd vir mekaar bedoel maar het pop gespeel maar nou op 15 het ons besef 15 is die ouderdom van die c series see wat you want . Liked it? Share it please …

Ek vat haar sommer maklik weg van jou

Ek vat haar sommer maklik weg van jou

January 28, 2010

Sy weet nie dat ek uit die satansboek geleer het nie Liked it? Share it please …

My kuber meisie ek hou jou op ys , totdat jy vulkaan

My kuber meisie ek hou jou op ys , totdat jy vulkaan

January 28, 2010

In die kuberwereld kan ek enige iets met jou doen i can bend you shake you anyway i want you i can spread you anyway i want to maar ek kan jou ook onbeantwoord liefhê jou heelnag vashou sonder stoei sonder roei jy bevredig my gees maar geen vlees maar die komplikasies van die vlees …

Met n sak vol ys kys ek op die duin

Met n sak vol ys kys ek op die duin

January 28, 2010

Wag ek angstig op jou met my sak vol ys die kosbare rooiwyn my kaartjie na kys jy het duin gewys daar sal ons kys die wyn is al op ys ek ys as ek dink wat kan gebeur as ek wag tot die dag as die songod lag my ys sal smelt wyn sal …

Jy het geweet ek sal jou vat

Jy het geweet ek sal jou vat

January 28, 2010

Ander kon jy nie vertrou het nie maar nou lê jou swart hare op my badkamervloer Liked it? Share it please …

Die nag saam met songod

Die nag saam met songod

January 28, 2010

die lang maer vlieswolkies plat getimmer deur die harde dag sweef stil agter godson aan vanaand wanneer koning son oor die ligberg gly na donkerland kouekant van donkerberg dan spring hulle in sy bed las mekaar n lappieskombers vir sonkoning om sy hart warm te hou Liked it? Share it please …

Jy het gekom met n glimlag so oop soos die maan

Jy het gekom met n glimlag so oop soos die maan

January 27, 2010

toe dit donkermaan was het jy in my oor gefluister my uitgeruk uit my maanlig wereld na jou wereld van jol my oe het geglans net vir die aand moreoggend le ek flou en wag vir jou jys weg na nog n jol ek trek my bene op bang oor dit binne my Liked it? …

Die jongvrou sit haar warpaint aan

Die jongvrou sit haar warpaint aan

January 27, 2010

Sy sing n liefdeslied en gee dit vir die banghartvrou en ook vir die niksgebeur hart vrou en ook n erotiese lied vir die wat ritme en liefde meng sy sy gooi haar koker oor haar rug om n bok te gaan skiet op 14 Februarie en dan die biltong alleen eroties op te vreet …

24 Years of living next door to Alice

24 Years of living next door to Alice

January 26, 2010

In die kroeg sê hulle sy is n los meisie sy bly al 24 jaar langs my elke oggend ry ek met my driewiel voor haar huis verby alice waai vir my elke keer ek spin my driewiel Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte