Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Sondes van die nag

Sondes van die nag

January 25, 2010

as die son vroegoggend sy lig werp en die sondes ontbloot van die nag wat verby is dan sak ons koppe en ons bloos so rooi soos die moreson Liked it? Share it please …

Ek vlieg my gaai af sê die ooievaar

Ek vlieg my gaai af sê die ooievaar

January 25, 2010

Dit is 6 uur die oggend en hy dra swaar aan n tweeling hy moet oortyd werk want sy vrou was nege maande gelede onverskillig nou is daar ook nog drie ooievaartjies in die nes Liked it? Share it please …

Die lewe gebeur

Die lewe gebeur

January 25, 2010

As jy niks doen nie gaan niks gebeur nie jy dobber op die rivier van die lewe rond die krokkedille die stroomversnellings is daar trek jou spaan en stuur jou boot jy is genooi na die paartie op 14 februarie bring jou koker en jou skerpste pyl Liked it? Share it please …

Hoe sien n man n vrou ?

Hoe sien n man n vrou ?

January 25, 2010

As Wow sy is sexy ek sal baie graag… maar sy kyk nie eers in my rigting nie ek kan haar nie oog nie sy kyk verby ek is maar n vaal ou maar sy weet nie, dat binne my klop die hart wat sy soek so naby maar tog so ver ek kan nie …

n kosbare oomblik uit die dagboek van n 14 jarige meisie

n kosbare oomblik uit die dagboek van n 14 jarige meisie

January 25, 2010

Laasnag het sy gebid liewe Jesus pas my asseblief op dat ek skoon en rein kan bly om eendag u bruid te kan wees die volgende oggend toe weet sy sy is nou n vrou en sê dankie liewe Jesus dat ek ook eendag n Jesus kind van u kan ontvang Liked it? Share it …

Donkernag lê ons naak op die lappieskombers

Donkernag lê ons naak op die lappieskombers

January 24, 2010

Jou vingerpunte reis oor my lyf luswekkend tintellinend golf jou vingers oor my lyf jou vingerpunte reis oor berge en oor dale oral waar dit gaan is dit aangenaam jou jaagasem mond proe aangenaam effe souterig ouma het gesê stroopsoet kan nog gaan maar sout is die smaak van die rowwe brander wat meesleur sopnat …

Liefde sonder kondoom is nie veilige liefde nie

Liefde sonder kondoom is nie veilige liefde nie

January 24, 2010

Sommige dink seks sonder met kondoom is nie liefde nie is nie commitment nie is nie maak seker wie jy is nie is nie swem in n polonek nie is n bore se die ouens maar die kondoom kan ons sien as sy haar eenie weenie bikeenie aan het Liked it? Share it please …

Glinsterbruin loop sy en pronk

Glinsterbruin loop sy en pronk

January 24, 2010

Haar vakansie lyf getune vir pret en terg sy stap verby die omie mors sy koeldrank die tannie kners sy het ook so gelyk die verwagtende vrou klap haar man en se sies die jong meisies giggel katterig die ongeslaagde matriek ouens dop die toets voor hulle meisies die lewens redders, sluk water en wens …

Sy het uitgestal!

Sy het uitgestal!

January 24, 2010

n oopkyk met watergroen oe haar bloedrooi vol lippe laat mans wegkyk sy lees die oe haar laag boesem sorg dat almal haar in die oe kyk die lyf daaronder laat almal wonder vir wie stal sy uit Mona Lisa glimlag wonder julle maar Liked it? Share it please …

Soos n honger wolf storm hy agter die reuk aan

Soos n honger wolf storm hy agter die reuk aan

January 24, 2010

Hy steek vas by die deur die reuk laat hom kwyl hy verslind om versadig te word gulsig tot die laaste versadig die laaste krummels lê verdroog op die vloer sy vee dit uit die stormwind waai sy sug dit was ek Liked it? Share it please …

Die sakaboelatjie kom oor die groen veld aangeflap

Die sakaboelatjie kom oor die groen veld aangeflap

January 24, 2010

Sy is al moeg gesoek na n maat karel kraai kom sleep vlerk sy gooi vir hom n blink hy volg flink flinke fink kom traai ook maar hy kan nie flap nie die aasvoel vlieg laag met sy stinke asem maar word kru verwerp die sakaboelatjie gaan sit moeg op n tak gaan sy …

Al die veld is vrolik elke single sing !

Al die veld is vrolik elke single sing !

January 24, 2010

Elke single sing sy eie valentyns lied elke single hoop sy eie lied sal byval vind maar jy kraakparra sal meer moet oefen 14 FEB is nog lank nie verby Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte