Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
Hulle staan op die kant van die jagsveld pyl en boog gereed , n valentyn jagsveldgedig

Hulle staan op die kant van die jagsveld pyl en boog gereed , n valentyn jagsveldgedig

January 24, 2010

Gereeg wag hulle n moerse gedruis hulle is op pad n moerse trop mosambiekse bokkies storm verby nie een waag , is stomgeslaan n moerse gedruis n moerse trop Zim bokke storm verby n pyl of twee vlieg n moerse gedruis die manne vlug hulle gaan ander jagvelde soek Liked it? Share it please …

Ek het droomland se sand uit jou oe gevee

Ek het droomland se sand uit jou oe gevee

January 24, 2010

Sodat jy kon wakker word en saam met my my droom kan deel Liked it? Share it please …

Die eensame komeet is opsoek na n vrugbare planeet

Die eensame komeet is opsoek na n vrugbare planeet

January 24, 2010

BANG ! hy haar gevind en daar word toe tien duisend Meteorietjiekies gebore die komeet glimlag tevrede hy kom weer oor tienduisend jaar Liked it? Share it please …

Die komete is van sterstof gemaak…

Die komete is van sterstof gemaak…

January 24, 2010

Daarom is daar altyd n klomp sterre op sy spoor Liked it? Share it please …

n bobbejaan klim die berg

n bobbejaan klim die berg

January 24, 2010

n bobbejaan is seker nie een van die mooiste diere nie hy vreet skerpioene,torre miskruiers en miere sy asem ruik nie lekker soos dames wat al n bobbejaan gesoen het sal weet hy steel mielies ,pampoenen karkoere spanspek en komkommer is sy geliefkoosde kos hy steel nie God het gese die veld die berge is …

Die mooi wat jy saai, het ewigheids waarde

Die mooi wat jy saai, het ewigheids waarde

January 24, 2010

Die R30 wat jy vir die karwag gee het hy nie verwag nie in sy geestesoog koop hy brood die R500 vir die vrou met die honger oe sy is nie n hoer soos die ou agter jou gedink het daar was dankbaarheid in haar hart die R1000 vir die oumens se huur sy is …

God het seker baie gelag die dag toe Hy my geskape het, toe plaas hy my op die BERG pad

God het seker baie gelag die dag toe Hy my geskape het, toe plaas hy my op die BERG pad

January 23, 2010

Hy het my opgewen met genade,liefde verdraagsaamheid mededeelsaamheid jou bliksempie jy is nou op jou eie pasop vir die potholes en moenie lieg nie deel jou voorspoed met my weeskinders deel jou liefde dit sal nooit opraak nie elke keer as ek in n slaggat trap het GOD my uitgeruk en gesê dit is nog …

Die warm sontonge lek aan my

Die warm sontonge lek aan my

January 22, 2010

my kleed verskroei naak omvou ek jou met die skroei in ons neuse klou ons krampagtig aan mekaar todat die son die dag breek Liked it? Share it please …

Het jy al iemand op die maan gesoen

Het jy al iemand op die maan gesoen

January 22, 2010

Dit is baie nice en so romanties net jammer van al die stof want dan praat ons klei en kan ook nie gly Liked it? Share it please …

Geesraak

Geesraak

January 22, 2010

Vry ons mekaar witwarm deurmekaar,inmekaar,oormekaar in die hitte van die somer vloei die soet stroop wat gretig opgeslurp word die roekelose vergryp kom tot niks daar was nie geesraak gewees nie Liked it? Share it please …

Jy voel jy vat jy reis my lyf

Jy voel jy vat jy reis my lyf

January 22, 2010

My siel trek jy saam jou vinnige hand smoor my siel maar wat is die nat hier teen my been ruk my terug Liked it? Share it please …

Die plankdun meisie staan kaal voor die spieel

Die plankdun meisie staan kaal voor die spieel

January 22, 2010

Sy bekyk haarself en sê i must,i must develop my bust Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2025 Berg Gedigte